Fixed bug causing magic word MAG_NOEDITSECTION to be visible in plain text if user...
[lhc/web/wiklou.git] / languages / LanguageAf.php
1 <?php
2
3 # Om "Current Events" af te skakel in die kantkolom,
4 # stel "currentevents" => "-"
5
6 # Die name en spasies kan gewysig word, maar moenie die nommers
7 # wysig of beweeg nie.
8 # Afrikaanse 2003-07-06t11:04z
9 /* private */ $wgNamespaceNamesAf = array(
10 -2 => "Media",
11 -1 => "Spesiaal",
12 0 => "",
13 1 => "BronnemateriaalEnBespreking",
14 2 => "Gebruiker",
15 3 => "GebruikerBespreking",
16 4 => "Wikipedia",
17 5 => "WikipediaBespreking",
18 6 => "Beeld",
19 7 => "BeeldBespreking",
20 8 => "MediaWiki",
21 9 => "MediaWikiBespreking",
22 );
23
24 /* private */ $wgQuickbarSettingsAf = array(
25 "Geen.", "Links vas.", "Regs vas.", "Dryf links."
26 );
27
28 /* private */ $wgSkinNamesAf = array(
29 "Standaard", "Nostalgie", "Keulen blou"
30 );
31
32 /* private */ $wgMathNamesAf = array(
33 "Gebruik altyd PNG.",
34 "Gebruik HTML indien dit eenvoudig is, andersins PNG.",
35 "Gebruik HTML wanneer moontlik, andersins PNG.",
36 "Los as TeX (vir teks blaaiers).",
37 "Moderne blaaiers."
38 );
39
40 /* private */ $wgUserTogglesAf = array(
41 "hover" => "Wys drywende inligting oor wiki skakels.",
42 "underline" => "Onderstreep skakels.",
43 "highlightbroken" => "Wys gebroke skakels <a href=\"\" class=\"new\">so</a> of so<a href=\"\" class=\"internal\">?</a>).",
44 "justify" => "Justeer paragrawe.",
45 "hideminor" => "Moenie klein wysigings in die nuwe wysigingslys wys nie.",
46 "usenewrc" => "Verbeterde nuwe wysigingslys (vir moderne blaaiers).",
47 "numberheadings" => "Automatiese nommer opskrifte.",
48 "rememberpassword" => "Onthou wagwoord oor sessies.",
49 "editwidth" => "Wysigingsboks met volle wydte.",
50 "editondblclick" => "Wysig blaaie met dubbelkliek (JavaScript).",
51 "watchdefault" => "Lys nuwe en gewysigde bladsye.",
52 "minordefault" => "Merk alle wysigings automaties as klein by verstek.",
53 "previewontop" => "Wys voorskou bo wysigingsboks."
54
55 );
56
57 /* private */ $wgBookstoreListAf = array(
58 "AddALL" => "http://www.addall.com/New/Partner.cgi?query=$1&type=ISBN",
59 "PriceSCAN" => "http://www.pricescan.com/books/bookDetail.asp?isbn=$1",
60 "Barnes & Noble" => "http://shop.barnesandnoble.com/bookSearch/isbnInquiry.asp?isbn=$1",
61 "Amazon.com" => "http://www.noamazon.com/" #patent that
62 );
63
64 /* private */ $wgWeekdayNamesAf = array(
65 "Sondag", "Maandag", "Dinsdag", "Woensdag", "Donderdag",
66 "Vrydag", "Saterdag"
67 );
68
69 /* private */ $wgMonthNamesAf = array(
70 "Januarie", "Februarie", "Maart", "April", "Mei", "Junie",
71 "Julie", "Augustus", "September", "Oktober", "November",
72 "Desember"
73 );
74
75 /* private */ $wgMonthAbbreviationsAf = array(
76 "01", "02", "03", "04", "05", "06", "07", "08",
77 "09", "10", "11", "12"
78 );
79
80 # All special pages have to be listed here: a description of ""
81 # will make them not show up on the "Special Pages" page, which
82 # is the right thing for some of them (such as the "targeted" ones).
83 #
84 /* private */ $wgValidSpecialPagesAf = array(
85 "Userlogin" => "",
86 "Userlogout" => "",
87 "Preferences" => "Wysig my gebruikersvoorkeure.",
88 "Watchlist" => "My gunstelinge.",
89 "Recentchanges" => "Onlangs gewysig.",
90 "Upload" => "Laai prente.",
91 "Imagelist" => "Lys van prente.",
92 "Listusers" => "Geregistreerde gebruikers.",
93 "Statistics" => "Werf statistieke.",
94 "Randompage" => "Lukrake artikel.",
95
96 "Lonelypages" => "",
97 "Unusedimages" => "",
98 "Popularpages" => "",
99 "Wantedpages" => "Mees gevraagde artikels.",
100 "Shortpages" => "Kort artikels.",
101 "Longpages" => "Lang artikels.",
102 "Newpages" => "Nuwe artikels.",
103 "Ancientpages" => "Old articles",
104 "Allpages" => "Alle blaaie volgens titel.",
105
106 "Ipblocklist" => "Geblokkeerde IP-adresse.",
107 "Maintenance" => "Instandhoudingsbladsy.",
108 "Specialpages" => "Spesiale bladsye.",
109 "Contributions" => "Bydraes.",
110 "Emailuser" => "E-pos gebruiker.",
111 "Whatlinkshere" => "Wat skakel hierheen?",
112 "Recentchangeslinked" => "",
113 "Movepage" => "",
114 "Booksources" => "Eksterne boekbronne.",
115 "Export" => "XML export",
116 );
117
118 /* private */ $wgSysopSpecialPagesAf = array(
119 "Blockip" => "Blokkeer 'n IP-adres.",
120 "Asksql" => "SQL.",
121 "Undelete" => "Kyk na en herstel geskrapte bladsye."
122 );
123
124 /* private */ $wgDeveloperSpecialPagesAf = array(
125 "Lockdb" => "Laat toe dat die databasis slegs gelees word.",
126 "Unlockdb" => "Herstel databasis skryfregte.",
127 "Debug" => "Ontfoutingsinligting."
128 );
129
130 /* private */ $wgAllMessagesAf = array(
131
132 # Bits of text used by many pages:
133 #
134 "linktrail" => "/^([a-z]+)(.*)\$/sD",
135 "mainpage" => "Tuisblad",
136 "about" => "Omtrent",
137 "aboutwikipedia" => "Inligting oor Wikipedia",
138 "aboutpage" => "Wikipedia:Omtrent",
139 "help" => "Help",
140 "helppage" => "Wikipedia:Hulp",
141 "wikititlesuffix" => "Wikipedia",
142 "bugreports" => "Foutrapporte",
143 "bugreportspage" => "Wikipedia:FoutRapporte",
144 "faq" => "Gewilde vrae",
145 "faqpage" => "Wikipedia:GewildeVrae",
146 "edithelp" => "Wysighulp",
147 "edithelppage" => "Wikipedia:Hoe_word_'n_bladsy_gewysig",
148 "cancel" => "Kanselleer",
149 "qbfind" => "Vind",
150 "qbbrowse" => "Snuffel",
151 "qbedit" => "Wysig",
152 "qbpageoptions" => "Bladsy opsies",
153 "qbpageinfo" => "Bladsy inligting",
154 "qbmyoptions" => "My opsies",
155 "mypage" => "My bladsy",
156 "mytalk" => "My besprekings",
157 "currentevents" => "Huidige gebeure",
158 "errorpagetitle" => "Fout",
159 "returnto" => "Keer terug na $1.",
160 "fromwikipedia" => "Van Wikipedia &#8212; die gratis ensiklopedie.",
161 "whatlinkshere" => "Bladsye wat hierheen skakel",
162 "help" => "Hulp",
163 "search" => "Soek",
164 "go" => "Wys",
165 "history" => "Ouer weergawes",
166 "printableversion" => "Drukbare weergawe",
167 "editthispage" => "Wysig hierdie bladsy",
168 "deletethispage" => "Skrap bladsy",
169 "protectthispage" => "Beskerm hierdie bladsy",
170 "unprotectthispage" => "Laat toe dat bladsy gewysig word",
171 "newpage" => "Nuwe bladsy",
172 "talkpage" => "Bespreek hierdie bladsy",
173 "articlepage" => "Lees artikel",
174 "subjectpage" => "Lees onderwerp", # For compatibility
175 "userpage" => "Lees gebruikersbladsy",
176 "wikipediapage" => "Lees metabladsy",
177 "imagepage" => "Lees bladsy oor prent",
178 "viewtalkpage" => "Lees bespreking",
179 "otherlanguages" => "Ander tale",
180 "redirectedfrom" => "(Van $1 aangestuur.)",
181 "lastmodified" => "Laaste wysiging op $1.",
182 "viewcount" => "Hierdie bladsy is al $1 keer aangevra.",
183 "gnunote" => "Alle teks is beskikbaar onder die terme van die <a class=internal href='http://en.wikipedia.org/wiki/GNU_FDL'>GNU gratis dokumentasielisensie</a>.",
184 "printsubtitle" => "(Van http://af.wikipedia.org)",
185 "protectedpage" => "Beskermde bladsy",
186 "administrators" => "Wikipedia:Administreerders",
187 "sysoptitle" => "Sisopregte verlang",
188
189
190 "sysoptext" => "Die wysiging waarvoor jy gevra het kan slegs deur iemand wat \"sisop\"regte het, gedoen word. Lees $1.",
191 "developertitle" => "Ontwerperregte verlang",
192 "developertext" => "Die wysiging waarvoor jy gevra het kan slegs deur iemand wat \"progammeerder\"regte het, gedoen word. Lees $1.",
193 "nbytes" => "$1 grepe",
194 "go" => "Doen",
195 "ok" => "Aanvaar", #fixMe
196 "sitetitle" => "Wikipedia",
197 "sitesubtitle" => "Die gratis ensiklopedie",
198 "retrievedfrom" => "Ontsluit van \"$1\"",
199 "newmessages" => "Jy het $1.",
200 "newmessageslink" => "nuwe boodskappe",
201
202 # Main script and global functions
203 #
204 "nosuchaction" => "Ongeldige aksie",
205 "nosuchactiontext" => "Onbekende aksie deur die adres gespesifeer",
206 "nosuchspecialpage" => "Ongeldige spesiale bladsy",
207 "nospecialpagetext" => "Ongeldige spesiale bladsy gespesifeer.",
208
209 # General errors
210 #
211 "error" => "Fout",
212 "databaseerror" => "Databasisfout",
213 "dberrortext" => "Sintaksisfout in databasisnavraag
214 as gevolg van verbode navraag (sien $5),
215 of fout in die sagteware.
216 Die laaste navraag was:
217 <blockquote><tt>$1</tt></blockquote>
218 van funksie \"<tt>$2</tt>\".
219 MySQL foutboodskap \"<tt>$3: $4</tt>\".",
220 "noconnect" => "Kon nie met databasis op $1 konnekteer nie",
221 "nodb" => "Kon nie databasis $1 selekteer nie",
222 "readonly" => "Databasis gesluit",
223 "enterlockreason" => "Rede vir die sluiting,
224 en beraming van wanneer ontsluiting sal plaas vind",
225 "readonlytext" => "Die Wikipedia databasis is tans gesluit vir nuwe
226 artikelwysigings, waarskynlik vir roetine databasisonderhoud,
227 waarna dit terug sal wees na normaal.
228 Die administreerder wat dit gesluit het se verduideliking:
229 <p>$1",
230 "missingarticle" => "Die databasis het nie die teks van die veronderstelde bladsy \"$1\" gekry nie.
231 Nie databasisfout nie, moontlik sagtewarefout.
232 Raporteer die adres asseblief aan enige administrateur.",
233 "internalerror" => "Interne fout",
234 "filecopyerror" => "Kon nie lêer van \"$1\" na \"$2\" kopieer nie.",
235 "filerenameerror" => "Kon nie lêernaam van \"$1\" na \"$2\" wysig nie.",
236 "filedeleteerror" => "Kon nie lêer \"$1\" skrap nie.",
237 "filenotfound" => "Kon nie lêer \"$1\" vind nie.",
238 "unexpected" => "Onverwagte waarde: \"$1\"=\"$2\".",
239 "formerror" => "Fout: kon vorm nie stuur nie",
240 "badarticleerror" => "Die aksie kon nie op hierdie bladsy uitgevoer word nie.",
241 "cannotdelete" => "Kon nie die bladsy of prent skrap nie, iemand anders het dit miskien reeds geskrap.",
242 "badtitle" => "Ongeldige titel",
243 "badtitletext" => "Die bladsytitel waarvoor gevra is, is ongeldig, leeg, of
244 'n verkeerd geskakelde tussen-taal of tussen-wiki titel.",
245 "perfdisabled" => "Hierdie funksie is afgeskakel tydens spitstoegangsure vir verrigtingsredes, probeer weer tussen 02:00z en 14:00z (Universeel Gekoördineerde Tyd - UGT).",
246
247 # Login and logout pages
248 #
249 "logouttitle" => "Teken uit",
250 "logouttext" => "Jy is nou uitgeteken, en kan aanhou om
251 Wikipedia anoniem te gebruik; of jy kan inteken as dieselfde of 'n ander gebruiker.\n",
252
253 "welcomecreation" => "<h2>Welkom, $1.</h2><p>Jou rekening is geskep;
254 moenie vergeet om jou persoonlike voorkeure te stel nie.",
255
256 "loginpagetitle" => "Teken in",
257 "yourname" => "Jou gebruikersnaam",
258 "yourpassword" => "Jou wagwoord",
259 "yourpasswordagain" => "Tik weer jou wagwoord in",
260 "newusersonly" => " (slegs nuwe gebruikers)",
261 "remembermypassword" => "Onthou my wagwoord oor sessies.",
262 "loginproblem" => "<b>Daar was probleme met jou intekening.</b><br>Probeer weer.",
263 "alreadyloggedin" => "<font color=red><b>Gebruiker $1, jy is reeds ingeteken.</b></font><br>\n",
264
265 "areyounew" => "Indien jy nuut is by Wikipedia, en ingeteken,
266 voer jou gebruikersnaam en wagwoord in.
267 Jou e-pos is opsioneel; indien jy jou wagwoord vergeet, kan jy vra dat dit na
268 die e-pos adres gestuur word.<br>\n",
269
270 "login" => "Teken in",
271 "userlogin" => "Teken in",
272 "logout" => "Teken uit",
273 "userlogout" => "Teken uit",
274 "createaccount" => "Kies nuwe wagwoord",
275 "badretype" => "Die wagwoorde wat jy ingetik het, is nie dieselfde nie.",
276 "userexists" => "Die gebruikersnaam wat jy gebruik het, is alreeds gebruik. Kies asseblief 'n ander gebruikersnaam.",
277 "youremail" => "Jou e-pos",
278 "yournick" => "Jou bynaam (vir stempel)",
279 "emailforlost" => "Indien jy jou wagwoord vergeet het, kan jy 'n nuwe wagwoord na jou e-pos adres laat stuur.",
280 "loginerror" => "Intekenfout",
281 "noname" => "Ongeldige gebruikersnaam.",
282 "loginsuccesstitle" => "Suksesvolle intekening",
283 "loginsuccess" => "Jy is ingeteken by Wikipedia as \"$1\".",
284 "nosuchuser" => "Daar is geen \"$1\" gebruikersnaam nie.
285 Maak seker dit is reg gespel, of gebruik die vorm hier onder om 'n nuwe rekening te skep.",
286 "wrongpassword" => "Ongeldige wagwoord, probeer weer.",
287 "mailmypassword" => "Stuur my wagwword na my e-pos adres.",
288 "passwordremindertitle" => "Wagwoordwenk van Wikipedia",
289 "passwordremindertext" => "Iemand (waarskynlik jy, van IP-adres $1)
290 het gevra dat ons vir jou 'n nuwe Wikipedia wagwoord stuur.
291 Die wagwoord vir gebruiker \"$2\" is nou \"$3\".
292 Teken asseblief in en verander jou wagwoord.",
293 "noemail" => "Daar is geen e-pos adres vir gebruiker \"$1\" nie.",
294 "passwordsent" => "Nuwe wagwoord gestuur na e-posadres vir \"$1\".
295 Teken asseblief in na jy dit ontvang het.",
296
297 # Edit pages
298 #
299 "summary" => "Opsomming",
300 "minoredit" => "Klein wysiging",
301 "watchthis" => "Hou bladsy dop",
302 "savearticle" => "Stoor bladsy",
303 "preview" => "Voorskou",
304 "showpreview" => "Wys voorskou",
305 "blockedtitle" => "Gebruiker is geblokkeer",
306 "blockedtext" => "Jou gebruikersnaam of IP-adres is deur $1 geblokkeer:
307 <br>''$2''<p>Jy mag $1 of een van die ander [[Wikipedia:administreerders|administreerders]] kontak
308 om dit te bespreek.",
309 "newarticle" => "(Nuut)",
310 "newarticletext" =>
311 "Die bladsy waarna geskakel is, bestaan nie.
312 Om 'n nuwe bladsy te skep, tik in die invoerboks hier onder. Lees die [[Wikipedia:Help|hulp bladsy]]
313 vir meer inligting.
314 Indien jy per ongeluk hier is, gebruik jou blaaier se '''terug''' knop.",
315 "anontalkpagetext" => "---- ''Dit is die besprekingsbladsy vir 'n anonieme gebruiker wat nie 'n rekening geskep het nie. Ons moet dus hul [[IP-adres]] gebruik om hulle te identifiseer. So 'n IP-adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat oneerbiedige komentaar aan jou gerig is, [[Special:Userlogin|skep 'n rekening of teken in]] om verwarring te voorkom met ander anonieme gebruikers.'' ",
316 "noarticletext" => "(Daar is tans geen inligting vir hierdie artikel nie.)",
317 "updated" => "(Gewysig)",
318 "note" => "<strong>Nota:</strong> ",
319 "previewnote" => "Onthou dat dit slegs 'n voorskou is en nog nie gestoor is nie!",
320 "previewconflict" => "Hierdie voorskou reflekteer die teks in die boonste invoerboks soos dit sal lyk as jy dit stoor.",
321 "editing" => "Besig om $1 te wysig",
322 "editconflict" => "Wysigingskonflik: $1",
323 "explainconflict" => "Iemand anders het hierdie bladsy gewysig sedert jy dit begin verander het.
324 Die boonste invoerboks het die teks wat tans bestaan.
325 Jou wysigings word in die onderste invoerboks gewys.
326 Jy sal jou wysigings moet saamsmelt met die huidige teks.
327 <strong>Slegs</strong> die teks in die boonste invoerboks sal gestoor word wanneer jy \"Stoor bladsy\" druk.\n<p>",
328 "yourtext" => "Jou teks",
329 "storedversion" => "Gestoorde weergawe",
330 "editingold" => "<strong>Waarskuwing: jy is besig om 'n ou weergawe van hierdie bladsy te wysig.
331 As jy dit stoor, sal enige wysigings sedert hierdie wysiging verloor word.</strong>\n",
332 "yourdiff" => "Wysigings",
333 "copyrightwarning" => "Alle bydraes aan Wikipedia word beskou as beskikbaar gestel onder
334 die ''GNU Free Documentation License'' (lees $1 vir meer inligting).
335 As jy nie wil hê dat jou werk ongemagtig gewysig of versprei mag word nie, moet jy dit nie hier indien nie.<br>
336 Jy belowe ons ook dat jy dit self geskryf het, of verkry het van 'n bron wat toelaat dat dit hier mag wees.<br />
337 <strong>Moenie werk beskerm deur kopiereg sonder toestemming indien nie!</strong>",
338 "longpagewarning" => "Waarskuwing: hierdie bladsy is $1 kilogrepe lank; sekere blaaiers
339 kan probleme hê met die wysiging va blaaie langer as 32 kilogrepe. Breek asseblief die bladsy op in kleiner dele.",
340
341 # History pages
342 #
343 "revhistory" => "Wysigingsgeskiedenis",
344 "nohistory" => "Daar is geen wysigingsgeskiedenis vir hierdie bladsy nie.",
345 "revnotfound" => "Wysiging nie gevind nie.",
346 "revnotfoundtext" => "Die ou wysiging waarvoor jy gevra het, kon nie gevind word nie. Maak asseblief seker dat die adres wat jy gebruik
347 het om toegang te kry tot hierdie bladsy, reg is.\n",
348 "loadhist" => "Besig om bladsy wysigingsgeskiedenis te laai.",
349 "currentrev" => "Huidige wysiging",
350 "revisionasof" => "Wysiging soos op $1",
351 "cur" => "huidige",
352 "next" => "volgende",
353 "last" => "vorige",
354 "orig" => "oorspronklike",
355 "histlegend" => "Byskrif: (huidige) = verskil van huidige weergawe,
356 (vorige) = verskil van vorige weergawe, M = klein wysiging",
357
358 # Diffs
359 #
360 "difference" => "(Verksil tussen weergawes)",
361 "loadingrev" => "Besig om weergawe van verskil te laai.",
362 "lineno" => "Lyn $1:",
363 "editcurrent" => "Wysig die huidige weergawe van hierdie bladsy.",
364
365 # Search results
366 #
367 "searchresults" => "soekresultate",
368 "searchhelppage" => "Wikipedia:Soek",
369 "searchingwikipedia" => "Soek in Wikipedia",
370 "searchresulttext" => "Vir meer inligting oor Wikipedia soekresultate, lees $1.",
371 "searchquery" => "Vir navraag \"$1\"",
372 "badquery" => "Verkeerd gestelde navraag",
373 "badquerytext" => "Ons kon nie jou naavraag prosesseer nie.
374 Dit is miskien omdat jy gesoek het vir iets wat minder as drie letters bevat. Jy het miskien die navraag verkeerd ingetik.",
375 "matchtotals" => "Die navraag \"$1\" pas $2 artikeltitels
376 en teks in $3 artikels.",
377 "nogomatch" => "Geen bladsy met hierdie presiese titel bestaan nie, probeer 'n volteksnavraag. ",
378 "titlematches" => "Artikeltitel resultate",
379 "notitlematches" => "Geen artikeltitel resultate nie",
380 "textmatches" => "Artikelteks resultate",
381 "notextmatches" => "Geen artikelteks resultate nie",
382 "prevn" => "vorige $1",
383 "nextn" => "volgende $1",
384 "viewprevnext" => "Kyk na ($1) ($2) ($3).",
385 "showingresults" => "Onder <b>$1</b> resultate, beginende met #<b>$2</b>.",
386 "nonefound" => "<strong>Nota</strong>: onsuksesvolle navrae word gewoonlik veroorsaak deur 'n soektog met algemene
387 woorde wat nie geindekseer word nie, of spesifisering van meer as een woord (slegs blaaie wat alle navraagwoorde
388 bevat, word gewys).",
389 "powersearch" => "Soek",
390 "powersearchtext" => "
391 Search in namespaces :<br>
392 $1<br>
393 $2 List redirects Search for $3 $9", #fixMe
394
395
396 # Preferences page
397 #
398 "preferences" => "Voorkeure",
399 "prefsnologin" => "Nie ingeteken nie",
400 "prefsnologintext" => "Jy moet <a href=\"" .
401 wfLocalUrl( "Special:Userlogin" ) . "\">ingeteken wees</a>
402 om voorkeure te spesifiseer.",
403 "prefslogintext" => "Jy is ingeteken as \"$1\".
404 Jou internet ID-nommer is $2.",
405 "prefsreset" => "Voorkeure is herstel.",
406 "qbsettings" => "Snelbalkvoorkeure", #fixMe Quickbar settings
407 "changepassword" => "Verander wagwoord",
408 "skin" => "Omslag",
409 "math" => "Verbeeld wiskunde",
410 "math_failure" => "Kon nie verbeeld nie",
411 "math_unknown_error" => "onbekende fout",
412 "math_unknown_function" => "onbekende funksie ",
413 "math_lexing_error" => "leksikale fout",
414 "math_syntax_error" => "sintaksfout",
415 "saveprefs" => "Stoor voorkeure",
416 "resetprefs" => "Herstel voorkeure",
417 "oldpassword" => "Ou wagwoord",
418 "newpassword" => "Nuwe wagwoord",
419 "retypenew" => "Tik nuwe wagwoord weer in",
420 "textboxsize" => "Grootte van invoerboks",
421 "rows" => "Rye",
422 "columns" => "Kolomme",
423 "searchresultshead" => "Soekresultaat voorkeure",
424 "resultsperpage" => "Aantal resultate om te wys",
425 "contextlines" => "Aantal lyne per resultaat",
426 "contextchars" => "Karakters konteks per lyn",
427 "stubthreshold" => "Drempel vir verkorte artikels",
428 "recentchangescount" => "Aantal titels in onlangse wysigings",
429 "savedprefs" => "Jou voorkeure is gestoor.",
430 "timezonetext" => "Aantal ure wat plaaslike tyd verskil van UGT.",
431 "localtime" => "Plaaslike tyd",
432 "timezoneoffset" => "Teenrekening",
433 "emailflag" => "Keer e-pos van ander gebruikers",
434
435 # Recent changes
436 #
437 "changes" => "wysigings",
438 "recentchanges" => "Onlangse wysigings",
439 "recentchangestext" => "Volg wysigings wat onlangs verander het, op
440 [[Wikipedia:Welkom nuwelinge|Welkom nuwelinge]]!
441 Kyk asb. ook na hierdie bladsye: [[wikipedia:FAQ|Wikipedia FAQ]],
442 [[Wikipedia:beleid|beleid]]
443 (veral [[wikipedia:styl|styl]],
444 [[wikipedia:neutrale standpunt|neutrale standpunt]]),
445 en [[wikipedia:mees algemene Wikipedia foute|mees algemene Wikipedia foute]].
446
447 As jy wil hê dat Wikipedia suksesvol moet wees, is dit belangrik dat jy nie
448 materiaal byvoeg wat deur [[wikipedia:kopiereg|kopiereg]] beperk word nie.
449 Die wetlike onderhewigheid kan die projek skade aandoen.
450 Kyk ook na [http://meta.wikipedia.org/wiki/Special:Recentchanges|onlangse metabesprekings].", #fixMeContinue
451 "rcloaderr" => "Laai onlangse wysigings",
452 "rcnote" => "Hier onder is die laaste <strong>$1</strong> wysigings gedurende die laaste <strong>$2</strong> dae.",
453 "rcnotefrom" => "Hier onder is die wysigings sedert <b>$2</b> (tot by <b>$1</b> word gewys).",
454 "rclistfrom" => "Wys nuwe wysigings en begin by $1",
455 # "rclinks" => "Wys die laaste $1 wysigings in die laaste $2 ure / laaste $3 dae",
456 "rclinks" => "Wys die laaste $1 wysigings in die laaste $2 dae.",
457 "rchide" => "in $4 vorm; $1 klein veranderinge; $2 sekondêre naamspasies; $3 veelvuldige wysigings.",
458 "diff" => "verskil",
459 "hist" => "geskiedenis",
460 "hide" => "vat weg",
461 "show" => "wys",
462 "tableform" => "tabel",
463 "listform" => "lys",
464 "nchanges" => "$1 wysigings",
465 "minoreditletter" => "K",
466 "newpageletter" => "N",
467
468 # Upload
469 #
470 "upload" => "Laai lêer",
471 "uploadbtn" => "Laai lêer",
472 "uploadlink" => "Laai prente",
473 "reupload" => "Herlaai",
474 "reuploaddesc" => "Keer terug na die laaivorm.",
475 "uploadnologin" => "Nie ingeteken nie",
476 "uploadnologintext" => "Teken eers in <a href=\"" .
477 wfLocalUrl( "Special:Userlogin" ) . "\">logged in</a>
478 om lêers te laai.",
479 "uploadfile" => "Laai lêer",
480 "uploaderror" => "Laaifout",
481 "uploadtext" => "<strong>STOP!</strong> Voor jy hier laai, lees en volg Wikipedia se <a href=\"" .
482 wfLocalUrlE( "Wikipedia:Image_use_policy" ) . "\">beleid oor prentgebruik</a>.
483 <p>Om prente wat voorheen gelaai is te sien of te soek, gaan na die <a href=\"" . wfLocalUrlE( "Special:Imagelist" ) .
484 "\">lys van gelaaide prente</a>.
485 Laai van lêers en skrappings word aangeteken in die <a href=\"" .
486 wfLocalUrlE( "Wikipedia:Upload_log" ) . "\">laailog</a>.
487 <p>Gebruik die vorm hier onder om nuwe prente te laai wat jy ter illustrasie in jou artikels wil gebruik.
488 In die meeste webblaaiers sal jy 'n \"Browse...\" knop sien, wat jou bedryfstelsel se standaard lêeroopmaak dialoogblokkie sal oopmaak.
489 Deur 'n lêer in hierdie dialoogkassie te kies, vul jy die teksboks naas die knop met die naam van die lêer.
490 Jy moet ook die blokkie merk om te bevestig dat jy geen kopieregte skend deur die lêer op te laai nie.
491 Kliek die \"Laai\" knop om die laai af te handel.
492 Dit mag dalk 'n rukkie neem as jy 'n stadige internetverbinding het.
493 <p>Die voorkeurformate is JPEG vir fotografiese prente, PNG vir tekeninge en ander ikoniese prente, en OGG vir klanklêers.
494 Gebruik asseblief beskrywende lêername om verwarring te voorkom.
495 Om die prent in 'n artikel te gebruik, gebruik 'n skakel met die formaat <b>[[image:file.jpg]]</b> of <b>[[image:file.png|alt text]]</b>
496 of <b>[[media:file.ogg]]</b> vir klanklêers.
497 <p>Let asseblief op dat, soos met Wikipedia bladsye, mag ander jou gelaaide lêers redigeer as hulle dink dit dien die ensiklopedie, en jy kan verhoed word om lêers te laai as jy die stelsel misbruik.",
498 "uploadlog" => "laailog",
499 "uploadlogpage" => "laai_log",
500 "uploadlogpagetext" => "Hier onder is 'n lys van die mees onlangse lêers wat gelaai is.
501 Alle tye is bedienertyd (UGT).
502 <ul>
503 </ul>
504 ",
505 "filename" => "Lêernaam",
506 "filedesc" => "Opsomming",
507 "affirmation" => "Ek bevestig dat die kopiereghouer van hierdie lêer toestem om dit te lisensieer volgens die terme van die $1.",
508 "copyrightpage" => "Wikipedia:kopiereg",
509 "copyrightpagename" => "Wikipedia kopiereg",
510 "uploadedfiles" => "Gelaaide lêers",
511 "noaffirmation" => "Jy moet bevestig dat die laai van jou lêer geen kopieregte skend nie.",
512 "ignorewarning" => "Ignoreer waarskuwing en stoor lêer.",
513 "minlength" => "Prentname moet ten minste drie letters lank wees.",
514 "badfilename" => "Prentnaam is verander na \"$1\".",
515 "badfiletype" => "\".$1\" is nie 'n aanbevole lêerformaat vir prente nie.",
516 "largefile" => "Dis aanbeveel dat prente kleiner as 100k moet wees.",
517 "successfulupload" => "Laai suksesvol",
518 "fileuploaded" => "Lêer \"$1\" suksesvol gelaai.
519 Volg asseblief hierdie skakel: ($2) na die beskrywingsbladsy en vul inligting in oor die die lêer, soos waar dit vandaan kom, wie het dit geskep en wanneer, en enige iets anders wat jy daarvan af weet.",
520 "uploadwarning" => "Laaiwaarskuwing",
521 "savefile" => "Stoor lêer",
522 "uploadedimage" => "Het \"$1\" gelaai",
523
524 # Image list
525 #
526 "imagelist" => "Prentelys",
527 "imagelisttext" => "Hier onder is a lys van $1 prente gesorteer $2.",
528 "getimagelist" => "Besig om prentelys te haal",
529 "ilshowmatch" => "Wys alle prente met name wat pas",
530 "ilsubmit" => "Soek",
531 "showlast" => "Wys laaste $1 prente gesorteer $2.",
532 "all" => "alles",
533 "byname" => "volgens naam",
534 "bydate" => "volgens datum",
535 "bysize" => "volgens grootte",
536 "imgdelete" => "skrap",
537 "imgdesc" => "beskrywing",
538 "imglegend" => "Legende: (beskrywing) = wys/verander prent se beskrywing.",
539 "imghistory" => "Prentgeskiedenis",
540 "revertimg" => "gaan terug",
541 "deleteimg" => "skrap",
542 "imghistlegend" => "Legende: (huidig) = dit is die huidige prent, (skrap) = skrap hierdie ou weergawe, (gaan terug) = gaan terug na hierdie ou weergawe.
543 <br><i>Kliek die datum om die prent te sien wat op daardie datum gelaai is</i>.",
544 "imagelinks" => "Prentskakels",
545 "linkstoimage" => "Die volgende bladsye gebruik hierdie prent:",
546 "nolinkstoimage" => "Daar is geen bladsye wat hierdie prent gebruik nie.",
547
548 # Statistics
549 #
550 "statistics" => "Statistiek",
551 "sitestats" => "Werfstatistiek",
552 "userstats" => "Gebruikerstatistiek",
553 "sitestatstext" => "Daar is 'n totaal van <b>$1</b> bladsye in die databasis.
554 Dit sluit \"bespreek\" bladsye in, bladsye oor Wikipedia, minimale \"verkorte\"
555 bladsye, wegwysbladsye, en ander wat waarskynlik nie as artikels kwalifiseer nie.
556 Uitsluitend bogenoemde, is daar <b>$2</b> bladsye wat waarskynlik ware artikels is.<p>
557 Bladsye is al <b>$3</b> kere aangevra, en <b>$4</b> keer verander sedert die sagteware opgegradeer is (July 20, 2002).
558 Dit werk uit op gemiddeld <b>$5</b> veranderings per bladsy, en bladsye word <b>$6</b> keer per verandering aangevra.",
559 "userstatstext" => "Daar is <b>$1</b> geregistreerde gebruikers.
560 <b>$2</b> van hulle is administrateurs (sien $3).",
561
562 # Maintenance Page
563 #
564 "maintenance" => "Instandhoudingsbladsy",
565 "maintnancepagetext" => "Hierdie bladsy bevat handige gereedskap vir alledaagse instandhouding. Party van hierdie funksies gebruik die databasis, so moet asseblief nie die bladsy herlaai na elke item wat jy verander het nie ;-)",
566 "maintenancebacklink" => "Terug na die instandhoudingsbladsy",
567 "disambiguations" => "Bladsye wat onduidelikhede opklaar",
568 "disambiguationspage" => "Wikipedia:Links_to_disambiguating_pages",
569 "disambiguationstext" => "Die volgende artikels skakel na 'n <i>bladsy wat onduidelikhede opklaar</i>. Hulle behoort eerder na die relevante onderwerp te skakel.<br>'n Bladsy word gesien as een wat onduidelikhede opklaar as $1 daarna toe skakel.<br>Skakels van ander naamkontekste is <i>nie</i> hier gelys nie.",
570 "doubleredirects" => "Dubbele aansture",
571 "doubleredirectstext" => "<b>Let op:</b> Hierdie lys bevat moontlik false positiewe. Dit beteken gewoonlik dat daar nog teks met skakels onder die eerste #REDIRECT is.<br>\nElke ry bevat skakels na die eerste en die tweede aanstuur, asook die eerste reël van van die tweede aanstuurteks, wat gewoonlik die \"regte\" teikenbladsy gee waarna die eerste aanstuur behoort te wys.",
572 "brokenredirects" => "Stukkende aansture",
573 "brokenredirectstext" => "Die volgende aansture skakel na 'n bladsy wat nie bestaan nie.",
574 "selflinks" => "Bladsye met selfskakels",
575 "selflinkstext" => "Die volgende bladsy bevat 'n skakel na hulself, en dit behoort nie te gebeur nie.",
576 "mispeelings" => "Bladsye met spelfoute",
577 "mispeelingstext" => "Die volgende bladsye bevat 'n algemene spelfout, soos gelys op $1. Die regte spelling word dalk (so) gegee.",
578 "mispeelingspage" => "Lys van algemene spelfoute",
579 "missinglanguagelinks" => "Weggelate taalskakels",
580 "missinglanguagelinksbutton" => "Het weggelate taalskakels gevind vir",
581 "missinglanguagelinkstext" => "Hierdie artikels skakel <i>nie</i> na hul eweknie in $1. Aansture en subbladsye word <i>nie</i> gewys nie.",
582
583
584 # Miscellaneous special pages
585 #
586 "orphans" => "Weesbladsye",
587 "lonelypages" => "Weesbladsye",
588 "unusedimages" => "Ongebruikte prente",
589 "popularpages" => "Populêre bladsye",
590 "nviews" => "$1 keer aangevra",
591 "wantedpages" => "Gesogte bladsye",
592 "nlinks" => "$1 skakels",
593 "allpages" => "Alle bladsye",
594 "randompage" => "Lukrake bladsy",
595 "shortpages" => "Kort bladsye",
596 "longpages" => "Lang bladsye",
597 "listusers" => "Gebruikerslys",
598 "specialpages" => "Spesiale bladsye",
599 "spheading" => "Spesiale bladsye",
600 "sysopspheading" => "Spesiale bladsye vir die sisop se gebruik",
601 "developerspheading" => "Spesiale bladsye vir programmeerders se gebruik",
602 "protectpage" => "Beskerm bladsy",
603 "recentchangeslinked" => "Verwante veranderings",
604 "rclsub" => "(na bladsye waarna \"$1\" skakel)",
605 "debug" => "Ontfout",
606 "newpages" => "Nuwe bladsye",
607 "movethispage" => "Skuif hierdie bladsy",
608 "unusedimagestext" => "<p>Let asseblief op dat ander webwerwe, soos die internasionale Wikipedias, dalk met 'n direkte URL na 'n prent skakel, so die prent sal dus hier verskyn al word dit aktief gebruik.",
609 "booksources" => "Boekbronne",
610 "booksourcetext" => "Hier onder is 'n lys van skakels na ander werwe wat nuwe en tweede handse boeke verkoop, en wat dalk ook verdere inligting het oor boeke waarna jy soek.
611 Wikipedia is nie geaffilieer aan enige van hierdie besighede nie en die lys moet nie as 'n aanbeveling gesien word nie.",
612
613 # Email this user
614 #
615 "mailnologin" => "Geen verstuuradres",
616 "mailnologintext" => "Jy moet <a href=\"" .
617 wfLocalUrl( "Special:Userlogin" ) . "\">ingeteken</a>
618 wees en 'n geldige e-posadres in jou <a href=\"" .
619 wfLocalUrl( "Special:Preferences" ) . "\">voorkeure</a>
620 hê om e-pos aan ander gebruikers te stuur.",
621 "emailuser" => "Stuur e-pos na hierdie gebruiker",
622 "emailpage" => "Stuur e-pos na gebruiker",
623 "emailpagetext" => "As die gerbuiker 'n geldoge e-posadres in haar of sy gebruikersvoorkeure het, sal die vorm hier onder 'n enkele boodskap stuur.
624 Die e-posadres wat jy in jou gebruikersvoorkeure het sal verkyn as die \"Van\" adres van die pos, so die ontvanger sal kan terug antwoord.",
625 "noemailtitle" => "Geen e-posadres",
626 "noemailtext" => "Hierdie gebruiker het nie 'n geldige e-posadres gespesifiseer nie of het gekies om nie e-pos van ander gebruikers te ontvang nie.",
627 "emailfrom" => "Van",
628 "emailto" => "Aan",
629 "emailsubject" => "Onderwerp",
630 "emailmessage" => "Boodskap",
631 "emailsend" => "Stuur",
632 "emailsent" => "E-pos gestuur",
633 "emailsenttext" => "Jou e-pos is gestuur.",
634
635 # Watchlist
636 #
637 "watchlist" => "My dophoulys",
638 "watchlistsub" => "(vir gebruiker \"$1\")",
639 "nowatchlist" => "Jy het geen items in jou dophoulys nie.",
640 "watchnologin" => "Nie ingeteken nie",
641 "watchnologintext" => "Jy moet <a href=\"" .
642 wfLocalUrl( "Special:Userlogin" ) . "\">ingeteken</a>
643 wees om jou dophoulys te verander.",
644 "addedwatch" => "Bygevoeg tot dophoulys",
645 "addedwatchtext" => "Die bladsy \"$1\" is by jou <a href=\"" .
646 wfLocalUrl( "Special:Watchlist" ) . "\">dophoulys</a> gevoeg.
647 Toekomstige veranderinge aan hierdie bladsye en sy geassosieerde Bespreekbladsy sal hier verskyn en die bladsy sal in <b>vetdruk</b> verskyn in die <a href=\"" .
648 wfLocalUrl( "Special:Recentchanges" ) . "\">lys van onlangse wysigings</a> om dit makliker te maak om dit raak te sien.</p>
649
650 <p>As jy die bladsy later van jou dophoulys wil verwyder, kliek \"Moenie meer dophou\" in die kantbalk.",
651 "removedwatch" => "Afgehaal van dophoulys",
652 "removedwatchtext" => "Die bladsy \"$1\" is van jou dophoulys afgehaal.",
653 "watchthispage" => "Hou hierdie bladsy dop",
654 "unwatchthispage" => "Moenie meer dophou",
655 "notanarticle" => "Nie 'n artikel",
656
657 # Delete/protect/revert
658 #
659 "deletepage" => "Skrap bladsy",
660 "confirm" => "Bevestig",
661 "confirmdelete" => "Bevestig skrapping",
662 "deletesub" => "(Besig om \"$1\" te skrap)",
663 "confirmdeletetext" => "Jy staan op die punt om 'n bladsy of prent asook al hulle geskiedenis uit die databasis te skrap.
664 Bevestig asseblief dat jy dit wil doen, dat jy die gevolge verstaan en dat jy dit doen in ooreenstemming met die [Wikipedia:Policy]].",
665 "confirmcheck" => "Ja, ek wil dit regtig skrap.",
666 "actioncomplete" => "Aksie uitgevoer",
667 "deletedtext" => "\"$1\" is geskrap.
668 Kyk na $2 vir 'n rekord van onlangse skrappings.",
669 "deletedarticle" => "\"$1\" geskrap",
670 "dellogpage" => "Skrap_log",
671 "dellogpagetext" => "Hier onder is 'n lys van die mees onlangse skrappings. Alle tye is bedienertyd (UGT).
672 <ul>
673 </ul>
674 ",
675 "deletionlog" => "skrappingslog",
676 "reverted" => "Het terug gegaan na vroeëre weergawe",
677 "deletecomment" => "Rede vir skrapping",
678 "imagereverted" => "Terugkeer na vorige weergawe was suksesvol.",
679 "rollback" => "Rol veranderinge terug",
680 "rollbacklink" => "Rol terug",
681 "cantrollback" => "Kan nie na verandering terug keer nie; die laaste bydraer is die enigste outer van hierdie bladsy.",
682 "revertpage" => "Het teruggegaan na laaste verandering wat $1 gemaak het",
683
684 # Undelete
685 "undelete" => "Herstel geskrapte bladsy",
686 "undeletepage" => "Bekyk en herstel geskrapte bladsye",
687 "undeletepagetext" => "Die volgende bladsye is geskrap, maar hulle is nog in die argief en kan herstel word. Die argief kan periodiek skoongemaak word.",
688 "undeletearticle" => "Herstel geskrapte bladsy",
689 "undeleterevisions" => "$1 weergawes in argief",
690 "undeletehistory" => "As jy die bladsy herstel, sal alle weergawes herstel word.
691 As 'n nuwe bladsy met dieselfde naam sedert die skrapping geskep is, sal die herstelde weergawes in die nuwe bladsy se voorgeskiedenis verskyn en die huidige weergawe van die lewendige bladsy sal nie outomaties vervang word nie.",
692 "undeleterevision" => "Geskrape weergawes vanaf $1",
693 "undeletebtn" => "Herstel!",
694 "undeletedarticle" => "het \"$1\" herstel",
695 "undeletedtext" => "Die bladsy [[$1]] is sukselsvol herstel.
696 Kyk na [[Wikipedia:Deletion_log]] vir 'n rekord van onlangse skrappings en herstellings.",
697
698 # Contributions
699 #
700 "contributions" => "Gebruikersbydraes",
701 "mycontris" => "My bydraes",
702 "contribsub" => "Vir $1",
703
704 "nocontribs" => "Geen veranderinge wat by hierdie kriteria pas, is gevind nie.",
705 "ucnote" => "Hier onder is die gebruiker se laaste <b>$1</b> veranderings in die laaste <b>$2</b> dae.",
706 "uclinks" => "Bekyk die laaste $1 veranderings; bekyk die laaste $2 dae.",
707 "uctop" => " (boontoe)" ,
708
709 # What links here
710 #
711 "whatlinkshere" => "Wat skakel hierheen",
712 "notargettitle" => "Geen teiken",
713 "notargettext" => "Jy het nie 'n teikenbladsy of gebruiker waarmee hierdie funksie moet werk, gespesifiseer nie.",
714 "linklistsub" => "(Lys van skakels)",
715 "linkshere" => "Die volgende bladsye skakel hierheen:",
716 "nolinkshere" => "Geen bladsye skakel hierheen nie.",
717 "isredirect" => "Stuur bladsy aan",
718
719 # Block/unblock IP
720 #
721 "blockip" => "Blok IP-adres",
722 "blockiptext" => "Gebruik die vorm hier onder om skryftoegang van 'n sekere IP-adres te blok.
723 Dit moet net gedoen word om vandalisme te voorkom en in ooreenstemming met [Wikipedia:Policy|Wikipedia policy]].
724 Vul 'n spesifieke rede hier onder in (haal byvoorbeeld spesifieke bladsye wat gevandaliseer is, aan).",
725 "ipaddress" => "IP-Adres",
726 "ipbreason" => "Rede",
727 "ipbsubmit" => "Blok hierdie adres",
728 "badipaddress" => "Die IP-adres is nie in die regte formaat nie.",
729 "noblockreason" => "Jy moet 'n rede vir die blokkering gee.",
730 "blockipsuccesssub" => "Blokkering het geslaag",
731 "blockipsuccesstext" => "Die IP-adres \"$1\" is geblok.
732 <br>Kyk na [[Special:Ipblocklist|IP block list]] vir 'n oorsig van blokkerings.",
733 "unblockip" => "Maak IP-adres oop",
734 "unblockiptext" => "Gebruik die vorm hier onder om skryftoegang te herstel vir 'n voorheen geblokkeerde IP-adres.",
735 "ipusubmit" => "Maak hierdie adres oop",
736 "ipusuccess" => "IP-adres \"$1\" is oopgemaak",
737 "ipblocklist" => "Lys van geblokkeerde IP-adresse",
738 "blocklistline" => "$1, $2 het $3 geblok",
739 "blocklink" => "blok",
740 "unblocklink" => "maak oop",
741 "contribslink" => "bydraes",
742
743 # Developer tools
744 #
745 "lockdb" => "Sluit databasis",
746 "unlockdb" => "Ontsluit databasis",
747 "lockdbtext" => "As jy die databasis sluit, kan geen gebruiker meer bladsye redigeer nie, voorkeure verander nie, dophoulyste verander nie, of ander aksies uitvoer wat veranderinge in die databasis verg nie.
748 Bevestig asseblief dat dit is wat jy wil doen en dat jy die databasis sal ontsluit sodra jy jou instandhouding afgehandel het.",
749 "unlockdbtext" => "As jy die databasis ontsluit, kan gebruikers weer bladsye redigeer, voorkeure verander, dophoulyste verander, of ander aksies uitvoer wat veranderinge in die databasis verg.
750 Bevestig asseblief dat dit is wat jy wil doen.",
751 "lockconfirm" => "Ja, ek wil regtig die databasis sluit.",
752 "unlockconfirm" => "Ja, ek wil regtig die databasis ontsluit.",
753 "lockbtn" => "Sluit die databasis",
754 "unlockbtn" => "Ontsluit die databasis",
755 "locknoconfirm" => "Jy het nie die bevestigblokkie gemerk nie.",
756 "lockdbsuccesssub" => "Databasissluit het geslaag",
757 "unlockdbsuccesssub" => "Databasisslot is verwyder",
758 "lockdbsuccesstext" => "Die Wikipedia databasis is gesluit.
759 <br>Onthou om dit te ontsluit wanneer jou onderhoud afgehandel is.",
760 "unlockdbsuccesstext" => "Die Wikipedia databasis is ontsluit.",
761
762 # SQL query
763 #
764 "asksql" => "SQL navraag",
765 "asksqltext" => "Gebruik die vorm hier onder om 'n navraag direk op die Wikipedia databasis te doen.
766 Gebruik enkel aanhaligstekens ('soos hier') om karkaterkonstantes te begrens.
767 Dit kan dikwels 'n groot lading op die bediener plaas, so gebruik hierdie funksie asseblief so min as moontlik.",
768 "sqlquery" => "Tik navraag in",
769 "querybtn" => "Stuur navraag",
770 "selectonly" => "Net Wikipedia prgrammeerders mag navrae doen wat SQL-sleutelwoorde anders as \"SELECT\" bevat.",
771 "querysuccessful" => "Navraag suksesvol",
772
773 # Move page
774 #
775 "movepage" => "Skuif bladsy",
776 "movepagetext" => "Met die vorm hier onder kan jy 'n bladsy hernoem en so al sy geskiedenis na die nuwe naam skuif.
777 Die ou titel sal 'n aanstuurbladsy na die nuwe titel word.
778 Skakels na die ou bladsytitel sal nie verander nie; maak seker dat jy
779 [[Special:Maintenance|check]] vir dubbele of gebrekte aansture.
780 Dis jou verantwoordelikheid om seker te maak dat skakels steeds wys waarheen hulle moet.
781
782 Let op dat 'n bladsy '''nie''' geskuif sal word as daar reeds 'n bladsy met so 'n titel bestaan nie, tensy dit leeg is off 'n aanstuurbladsy is, en dit het geen veranderingsgeskiedenis nie. Dit beteken dat jy 'n bladsy kan hernoem na sy ou titel as jy 'n fout gemaak het, en jy kan nie oor 'n bestaande bladsy skryf nie.
783
784 <b>WAARSKUWING!</b>
785 Hierdie kan 'n drasitiese en onverwagte verandering vir 'n populêre bladsy wees;
786 maak asseblief seker dat jy die gevolge verstaan voordat jy voortgaan.",
787 "movepagetalktext" => "Die geassosieerde praatbladsy, indien enige, sal outomaties saam met dit geskuif word, '''behalwe as:'''
788 *Jy die bladsy oor naamkontekste heen skuif,
789 *'n Bespreekbladsy wat nie leeg is nie reeds onder die nuwe naam bestaan, of
790 *Jy die merk uit blokkie hier onder wegneem.
791
792 In hierdie gevalle, sal jy die bladsy met die hand moet skuif of saamsmelt as jy wil.",
793 "movearticle" => "Skuif bladsy",
794 "movenologin" => "Nie ingeteken nie",
795 "movenologintext" => "Jy moet 'n geregistreerde gebruiker wees en <a href=\"" .
796 wfLocalUrl( "Special:Userlogin" ) . "\">ingeteken</a>
797 wees om 'n bladsy te skuif.",
798 "newtitle" => "Na nuwe titel",
799 "movepagebtn" => "Skuif bladsy",
800 "pagemovedsub" => "Verskuiwing het geslaag",
801 "pagemovedtext" => "Bladsy \"[[$1]]\" geskuif na \"[[$2]]\".",
802 "articleexists" => "'n Bladsy met daardie naam bestaan reeds, of die naam wat jy gekies het, is nie geldig nie.
803 Kies asseblief 'n ander naam.",
804 "talkexists" => "Die bladsy self is suksesvol verskuif, maar die bespreekbladsy kon nie geskuif word nie omdat een reeds bestaan met die nuwe titel. Smelt hulle asseblief met die hand saam.",
805 "movedto" => "geskuif na",
806 "movetalk" => "Skuif \"bespreek\"bladsy ook, indien van toepassing.",
807 "talkpagemoved" => "Die ooreenkomstige bespreekbladsy is ook geskuif.",
808 "talkpagenotmoved" => "Die ooreenkomstige bespreekbladsy is <strong>nie</strong> geskuif nie.",
809
810 );
811
812 include_once( "LanguageUtf8.php" );
813
814 class LanguageAf extends LanguageUtf8 {
815
816 function getBookstoreList () {
817 global $wgBookstoreListAf ;
818 return $wgBookstoreListAf ;
819 }
820
821 function getNamespaces() {
822 global $wgNamespaceNamesAf;
823 return $wgNamespaceNamesAf;
824 }
825
826 function getNsText( $index ) {
827 global $wgNamespaceNamesAf;
828 return $wgNamespaceNamesAf[$index];
829 }
830
831 function getNsIndex( $text ) {
832 global $wgNamespaceNamesAf;
833
834 foreach ( $wgNamespaceNamesAf as $i => $n ) {
835 if ( 0 == strcasecmp( $n, $text ) ) { return $i; }
836 }
837 return false;
838 }
839
840 function getQuickbarSettings() {
841 global $wgQuickbarSettingsAf;
842 return $wgQuickbarSettingsAf;
843 }
844
845 function getSkinNames() {
846 global $wgSkinNamesAf;
847 return $wgSkinNamesAf;
848 }
849
850 function getMathNames() {
851 global $wgMathNamesAf;
852 return $wgMathNamesAf;
853 }
854
855 function getUserToggles() {
856 global $wgUserTogglesAf;
857 return $wgUserTogglesAf;
858 }
859
860 function getMonthName( $key )
861 {
862 global $wgMonthNamesAf;
863 return $wgMonthNamesAf[$key-1];
864 }
865
866 function getMonthAbbreviation( $key )
867 {
868 global $wgMonthAbbreviationsAf;
869 return $wgMonthAbbreviationsAf[$key-1];
870 }
871
872 function getWeekdayName( $key )
873 {
874 global $wgWeekdayNamesAf;
875 return $wgWeekdayNamesAf[$key-1];
876 }
877
878 function getValidSpecialPages()
879 {
880 global $wgValidSpecialPagesAf;
881 return $wgValidSpecialPagesAf;
882 }
883
884 function getSysopSpecialPages()
885 {
886 global $wgSysopSpecialPagesAf;
887 return $wgSysopSpecialPagesAf;
888 }
889
890 function getDeveloperSpecialPages()
891 {
892 global $wgDeveloperSpecialPagesAf;
893 return $wgDeveloperSpecialPagesAf;
894 }
895
896 function getMessage( $key )
897 {
898 global $wgAllMessagesAf;
899 return $wgAllMessagesAf[$key];
900 }
901 }
902
903 ?>