Updates
[lhc/web/wiklou.git] / languages / LanguageAf.php
1 <?php
2 /** Afrikaans (Afrikaans)
3 *
4 * @package MediaWiki
5 * @subpackage Language
6 */
7
8 require_once( 'LanguageUtf8.php' );
9
10 /* private */ $wgNamespaceNamesAf = array(
11 NS_MEDIA => "Media",
12 NS_SPECIAL => "Spesiaal",
13 NS_MAIN => "",
14 NS_TALK => "Bespreking",
15 NS_USER => "Gebruiker",
16 NS_USER_TALK => "Gebruikerbespreking",
17 NS_PROJECT => $wgMetaNamespace,
18 NS_PROJECT_TALK => $wgMetaNamespace."bespreking",
19 NS_IMAGE => "Beeld",
20 NS_IMAGE_TALK => "Beeldbespreking",
21 NS_MEDIAWIKI => "MediaWiki",
22 NS_MEDIAWIKI_TALK => "MediaWikibespreking",
23 NS_TEMPLATE => 'Sjabloon',
24 NS_TEMPLATE_TALK => 'Sjabloonbespreking',
25 NS_HELP => 'Hulp',
26 NS_HELP_TALK => 'Hulpbespreking',
27 NS_CATEGORY => 'Kategorie',
28 NS_CATEGORY_TALK => 'Kategoriebespreking'
29 ) + $wgNamespaceNamesEn;
30
31 /* private */ $wgQuickbarSettingsAf = array(
32 "Geen.", "Links vas.", "Regs vas.", "Dryf links."
33 );
34
35 /* private */ $wgSkinNamesAf = array(
36 'standard' => "Standaard",
37 'nostalgia' => "Nostalgie",
38 'cologneblue' => "Keulen blou",
39 ) + $wgSkinNamesEn;
40
41 /* private */ $wgAllMessagesAf = array(
42 # User Toggles
43
44 "tog-underline" => "Onderstreep skakels.",
45 "tog-highlightbroken" => "Wys gebroke skakels <a href=\"\" class=\"new\">so</a> of so<a href=\"\" class=\"internal\">?</a>).",
46 "tog-justify" => "Justeer paragrawe.",
47 "tog-hideminor" => "Moenie klein wysigings in die nuwe wysigingslys wys nie.",
48 "tog-usenewrc" => "Verbeterde nuwe wysigingslys (vir moderne blaaiers).",
49 "tog-numberheadings" => "Automatiese nommer opskrifte.",
50 "tog-showtoolbar" => "Show edit toolbar",
51 "tog-rememberpassword" => "Onthou wagwoord oor sessies.",
52 "tog-editwidth" => "Wysigingsboks met volle wydte.",
53 "tog-editondblclick" => "Wysig blaaie met dubbelkliek (JavaScript).",
54 "tog-watchdefault" => "Lys nuwe en gewysigde bladsye.",
55 "tog-minordefault" => "Merk alle wysigings automaties as klein by verstek.",
56 "tog-previewontop" => "Wys voorskou bo wysigingsboks.",
57
58 # Dates
59 'sunday' => 'Sondag',
60 'monday' => 'Maandag',
61 'tuesday' => 'Dinsdag',
62 'wednesday' => 'Woensdag',
63 'thursday' => 'Donderdag',
64 'friday' => 'Vrydag',
65 'saturday' => 'Saterdag',
66 'january' => 'Januarie',
67 'february' => 'Februarie',
68 'march' => 'Maart',
69 'april' => 'April',
70 'may_long' => 'Mei',
71 'june' => 'Junie',
72 'july' => 'Julie',
73 'august' => 'Augustus',
74 'september' => 'September',
75 'october' => 'Oktober',
76 'november' => 'November',
77 'december' => 'Desember',
78 'jan' => '01',
79 'feb' => '02',
80 'mar' => '03',
81 'apr' => '04',
82 'may' => '05',
83 'jun' => '06',
84 'jul' => '07',
85 'aug' => '08',
86 'sep' => '09',
87 'oct' => '10',
88 'nov' => '11',
89 'dec' => '12',
90
91
92 # Bits of text used by many pages:
93 #
94 "linktrail" => "/^([a-z]+)(.*)\$/sD",
95 "mainpage" => "Tuisblad",
96 "about" => "Omtrent",
97 "aboutsite" => "Inligting oor {{ns:4}}",
98 "aboutpage" => "{{ns:4}}:Omtrent",
99 "help" => "Help",
100 "helppage" => "{{ns:4}}:Hulp",
101 "bugreports" => "Foutrapporte",
102 "bugreportspage" => "{{ns:4}}:FoutRapporte",
103 "faq" => "Gewilde vrae",
104 "faqpage" => "{{ns:4}}:GewildeVrae",
105 "edithelp" => "Wysighulp",
106 "edithelppage" => "{{ns:4}}:Hoe_word_'n_bladsy_gewysig",
107 "cancel" => "Kanselleer",
108 "qbfind" => "Vind",
109 "qbbrowse" => "Snuffel",
110 "qbedit" => "Wysig",
111 "qbpageoptions" => "Bladsy opsies",
112 "qbpageinfo" => "Bladsy inligting",
113 "qbmyoptions" => "My opsies",
114 "mypage" => "My bladsy",
115 "mytalk" => "My besprekings",
116 "currentevents" => "Huidige gebeure",
117 "errorpagetitle" => "Fout",
118 "returnto" => "Keer terug na $1.",
119 "tagline" => "Van {{SITENAME}} &#8212; die gratis ensiklopedie.",
120 "whatlinkshere" => "Bladsye wat hierheen skakel",
121 "help" => "Hulp",
122 "search" => "Soek",
123 "go" => "Wys",
124 "history" => "Ouer weergawes",
125 "printableversion" => "Drukbare weergawe",
126 "editthispage" => "Wysig hierdie bladsy",
127 "deletethispage" => "Skrap bladsy",
128 "protectthispage" => "Beskerm hierdie bladsy",
129 "unprotectthispage" => "Laat toe dat bladsy gewysig word",
130 "newpage" => "Nuwe bladsy",
131 "talkpage" => "Bespreek hierdie bladsy",
132 "articlepage" => "Lees artikel",
133 "subjectpage" => "Lees onderwerp", # For compatibility
134 "userpage" => "Lees gebruikersbladsy",
135 "wikipediapage" => "Lees metabladsy",
136 "imagepage" => "Lees bladsy oor prent",
137 "viewtalkpage" => "Lees bespreking",
138 "otherlanguages" => "Ander tale",
139 "redirectedfrom" => "(Van $1 aangestuur.)",
140 "lastmodified" => "Laaste wysiging op $1.",
141 "viewcount" => "Hierdie bladsy is al $1 keer aangevra.",
142 "printsubtitle" => "(Van {{SERVER}})",
143 "protectedpage" => "Beskermde bladsy",
144 "administrators" => "{{ns:4}}:Administreerders",
145 "sysoptitle" => "Sisopregte verlang",
146
147
148 "sysoptext" => "Die wysiging waarvoor jy gevra het kan slegs deur iemand wat \"sisop\"regte het, gedoen word. Lees $1.",
149 "developertitle" => "Ontwerperregte verlang",
150 "developertext" => "Die wysiging waarvoor jy gevra het kan slegs deur iemand wat \"progammeerder\"regte het, gedoen word. Lees $1.",
151 "nbytes" => "$1 grepe",
152 "go" => "Doen",
153 "ok" => "Aanvaar", #fixMe
154 "sitetitle" => "{{SITENAME}}",
155 "sitesubtitle" => "Die gratis ensiklopedie", #fixme
156 "retrievedfrom" => "Ontsluit van \"$1\"",
157 "newmessages" => "Jy het $1.",
158 "newmessageslink" => "nuwe boodskappe",
159
160 # Main script and global functions
161 #
162 "nosuchaction" => "Ongeldige aksie",
163 "nosuchactiontext" => "Onbekende aksie deur die adres gespesifeer",
164 "nosuchspecialpage" => "Ongeldige spesiale bladsy",
165 "nospecialpagetext" => "Ongeldige spesiale bladsy gespesifeer.",
166
167 # General errors
168 #
169 "error" => "Fout",
170 "databaseerror" => "Databasisfout",
171 "dberrortext" => "Sintaksisfout in databasisnavraag.
172 Die laaste navraag was:
173 <blockquote><tt>$1</tt></blockquote>
174 van funksie \"<tt>$2</tt>\".
175 MySQL foutboodskap \"<tt>$3: $4</tt>\".",
176 "noconnect" => "Kon nie met databasis op $1 konnekteer nie",
177 "nodb" => "Kon nie databasis $1 selekteer nie",
178 "readonly" => "Databasis gesluit",
179 "enterlockreason" => "Rede vir die sluiting,
180 en beraming van wanneer ontsluiting sal plaas vind",
181 "readonlytext" => "Die {{SITENAME}} databasis is tans gesluit vir nuwe
182 artikelwysigings, waarskynlik vir roetine databasisonderhoud,
183 waarna dit terug sal wees na normaal.
184 Die administreerder wat dit gesluit het se verduideliking:
185 <p>$1",
186 "missingarticle" => "Die databasis het nie die teks van die veronderstelde bladsy \"$1\" gekry nie.
187 Nie databasisfout nie, moontlik sagtewarefout.
188 Raporteer die adres asseblief aan enige administrateur.",
189 "internalerror" => "Interne fout",
190 "filecopyerror" => "Kon nie lêer van \"$1\" na \"$2\" kopieer nie.",
191 "filerenameerror" => "Kon nie lêernaam van \"$1\" na \"$2\" wysig nie.",
192 "filedeleteerror" => "Kon nie lêer \"$1\" skrap nie.",
193 "filenotfound" => "Kon nie lêer \"$1\" vind nie.",
194 "unexpected" => "Onverwagte waarde: \"$1\"=\"$2\".",
195 "formerror" => "Fout: kon vorm nie stuur nie",
196 "badarticleerror" => "Die aksie kon nie op hierdie bladsy uitgevoer word nie.",
197 "cannotdelete" => "Kon nie die bladsy of prent skrap nie, iemand anders het dit miskien reeds geskrap.",
198 "badtitle" => "Ongeldige titel",
199 "badtitletext" => "Die bladsytitel waarvoor gevra is, is ongeldig, leeg, of
200 'n verkeerd geskakelde tussen-taal of tussen-wiki titel.",
201 "perfdisabled" => "Hierdie funksie is afgeskakel tydens spitstoegangsure vir verrigtingsredes, probeer weer tussen 02:00z en 14:00z (Universeel Gekoördineerde Tyd - UGT).",
202
203 # Login and logout pages
204 #
205 "logouttitle" => "Teken uit",
206 "logouttext" => "Jy is nou uitgeteken, en kan aanhou om
207 {{SITENAME}} anoniem te gebruik; of jy kan inteken as dieselfde of 'n ander gebruiker.\n",
208
209 "welcomecreation" => "<h2>Welkom, $1.</h2><p>Jou rekening is geskep;
210 moenie vergeet om jou persoonlike voorkeure te stel nie.",
211
212 "loginpagetitle" => "Teken in",
213 "yourname" => "Jou gebruikersnaam",
214 "yourpassword" => "Jou wagwoord",
215 "yourpasswordagain" => "Tik weer jou wagwoord in",
216 "newusersonly" => " (slegs nuwe gebruikers)",
217 "remembermypassword" => "Onthou my wagwoord oor sessies.",
218 "loginproblem" => "<b>Daar was probleme met jou intekening.</b><br />Probeer weer.",
219 "alreadyloggedin" => "<strong>Gebruiker $1, jy is reeds ingeteken.</strong><br />\n",
220
221 "login" => "Teken in",
222 "userlogin" => "Teken in",
223 "logout" => "Teken uit",
224 "userlogout" => "Teken uit",
225 "createaccount" => "Kies nuwe wagwoord",
226 "badretype" => "Die wagwoorde wat jy ingetik het, is nie dieselfde nie.",
227 "userexists" => "Die gebruikersnaam wat jy gebruik het, is alreeds gebruik. Kies asseblief 'n ander gebruikersnaam.",
228 "youremail" => "Jou e-pos",
229 "yournick" => "Jou bynaam (vir stempel)",
230 "emailforlost" => "Indien jy jou wagwoord vergeet het, kan jy 'n nuwe wagwoord na jou e-pos adres laat stuur.",
231 "loginerror" => "Intekenfout",
232 "noname" => "Ongeldige gebruikersnaam.",
233 "loginsuccesstitle" => "Suksesvolle intekening",
234 "loginsuccess" => "Jy is ingeteken by {{SITENAME}} as \"$1\".",
235 "nosuchuser" => "Daar is geen \"$1\" gebruikersnaam nie.
236 Maak seker dit is reg gespel, of gebruik die vorm hier onder om 'n nuwe rekening te skep.",
237 "wrongpassword" => "Ongeldige wagwoord, probeer weer.",
238 "mailmypassword" => "Stuur my wagwword na my e-pos adres.",
239 "passwordremindertitle" => "Wagwoordwenk van {{SITENAME}}",
240 "passwordremindertext" => "Iemand (waarskynlik jy, van IP-adres $1)
241 het gevra dat ons vir jou 'n nuwe {{SITENAME}} wagwoord stuur.
242 Die wagwoord vir gebruiker \"$2\" is nou \"$3\".
243 Teken asseblief in en verander jou wagwoord.",
244 "noemail" => "Daar is geen e-pos adres vir gebruiker \"$1\" nie.",
245 "passwordsent" => "Nuwe wagwoord gestuur na e-posadres vir \"$1\".
246 Teken asseblief in na jy dit ontvang het.",
247
248 # Edit pages
249 #
250 "summary" => "Opsomming",
251 "minoredit" => "Klein wysiging",
252 "watchthis" => "Hou bladsy dop",
253 "savearticle" => "Stoor bladsy",
254 "preview" => "Voorskou",
255 "showpreview" => "Wys voorskou",
256 "blockedtitle" => "Gebruiker is geblokkeer",
257 "blockedtext" => "Jou gebruikersnaam of IP-adres is deur $1 geblokkeer:
258 <br />''$2''<p>Jy mag $1 of een van die ander [[{{ns:4}}:administreerders|administreerders]] kontak
259 om dit te bespreek.",
260 "newarticle" => "(Nuut)",
261 "newarticletext" =>
262 "Die bladsy waarna geskakel is, bestaan nie.
263 Om 'n nuwe bladsy te skep, tik in die invoerboks hier onder. Lees die [[{{ns:4}}:Help|hulp bladsy]]
264 vir meer inligting.
265 Indien jy per ongeluk hier is, gebruik jou blaaier se '''terug''' knop.",
266 "anontalkpagetext" => "---- ''Dit is die besprekingsbladsy vir 'n anonieme gebruiker wat nie 'n rekening geskep het nie. Ons moet dus hul [[IP-adres]] gebruik om hulle te identifiseer. So 'n IP-adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat oneerbiedige komentaar aan jou gerig is, [[Special:Userlogin|skep 'n rekening of teken in]] om verwarring te voorkom met ander anonieme gebruikers.'' ",
267 "noarticletext" => "(Daar is tans geen inligting vir hierdie artikel nie.)",
268 "updated" => "(Gewysig)",
269 "note" => "<strong>Nota:</strong> ",
270 "previewnote" => "Onthou dat dit slegs 'n voorskou is en nog nie gestoor is nie!",
271 "previewconflict" => "Hierdie voorskou reflekteer die teks in die boonste invoerboks soos dit sal lyk as jy dit stoor.",
272 "editing" => "Besig om $1 te wysig",
273 "editconflict" => "Wysigingskonflik: $1",
274 "explainconflict" => "Iemand anders het hierdie bladsy gewysig sedert jy dit begin verander het.
275 Die boonste invoerboks het die teks wat tans bestaan.
276 Jou wysigings word in die onderste invoerboks gewys.
277 Jy sal jou wysigings moet saamsmelt met die huidige teks.
278 <strong>Slegs</strong> die teks in die boonste invoerboks sal gestoor word wanneer jy \"Stoor bladsy\" druk.<br />",
279 "yourtext" => "Jou teks",
280 "storedversion" => "Gestoorde weergawe",
281 "editingold" => "<strong>Waarskuwing: jy is besig om 'n ou weergawe van hierdie bladsy te wysig.
282 As jy dit stoor, sal enige wysigings sedert hierdie wysiging verloor word.</strong>",
283 "yourdiff" => "Wysigings",
284 "copyrightwarning" => "Alle bydraes aan {{SITENAME}} word beskou as beskikbaar gestel onder
285 die ''GNU Free Documentation License'' (lees $1 vir meer inligting).
286 As jy nie wil hê dat jou werk ongemagtig gewysig of versprei mag word nie, moet jy dit nie hier indien nie.<br />
287 Jy belowe ons ook dat jy dit self geskryf het, of verkry het van 'n bron wat toelaat dat dit hier mag wees.<br />
288 <strong>Moenie werk beskerm deur kopiereg sonder toestemming indien nie!</strong>",
289 "longpagewarning" => "Waarskuwing: hierdie bladsy is $1 kilogrepe lank; sekere blaaiers
290 kan probleme hê met die wysiging va blaaie langer as 32 kilogrepe. Breek asseblief die bladsy op in kleiner dele.",
291
292 # History pages
293 #
294 "revhistory" => "Wysigingsgeskiedenis",
295 "nohistory" => "Daar is geen wysigingsgeskiedenis vir hierdie bladsy nie.",
296 "revnotfound" => "Wysiging nie gevind nie.",
297 "revnotfoundtext" => "Die ou wysiging waarvoor jy gevra het, kon nie gevind word nie. Maak asseblief seker dat die adres wat jy gebruik
298 het om toegang te kry tot hierdie bladsy, reg is.\n",
299 "loadhist" => "Besig om bladsy wysigingsgeskiedenis te laai.",
300 "currentrev" => "Huidige wysiging",
301 "revisionasof" => "Wysiging soos op $1",
302 "cur" => "huidige",
303 "next" => "volgende",
304 "last" => "vorige",
305 "orig" => "oorspronklike",
306 "histlegend" => "Byskrif: (huidige) = verskil van huidige weergawe,
307 (vorige) = verskil van vorige weergawe, M = klein wysiging",
308
309 # Diffs
310 #
311 "difference" => "(Verksil tussen weergawes)",
312 "loadingrev" => "Besig om weergawe van verskil te laai.",
313 "lineno" => "Lyn $1:",
314 "editcurrent" => "Wysig die huidige weergawe van hierdie bladsy.",
315
316 # Search results
317 #
318 "searchresults" => "soekresultate",
319 "searchresulttext" => "Vir meer inligting oor {{SITENAME}} soekresultate, lees [[Project:Soek|Soek in {{SITENAME}}]].",
320 "searchquery" => "Vir navraag \"$1\"",
321 "badquery" => "Verkeerd gestelde navraag",
322 "badquerytext" => "Ons kon nie jou naavraag prosesseer nie.
323 Dit is miskien omdat jy gesoek het vir iets wat minder as drie letters bevat. Jy het miskien die navraag verkeerd ingetik.",
324 "matchtotals" => "Die navraag \"$1\" pas $2 artikeltitels
325 en teks in $3 artikels.",
326 "nogomatch" => "Geen bladsy met hierdie presiese titel bestaan nie, probeer 'n volteksnavraag. ",
327 "titlematches" => "Artikeltitel resultate",
328 "notitlematches" => "Geen artikeltitel resultate nie",
329 "textmatches" => "Artikelteks resultate",
330 "notextmatches" => "Geen artikelteks resultate nie",
331 "prevn" => "vorige $1",
332 "nextn" => "volgende $1",
333 "viewprevnext" => "Kyk na ($1) ($2) ($3).",
334 "showingresults" => "Onder <b>$1</b> resultate, beginende met #<b>$2</b>.",
335 "nonefound" => "<strong>Nota</strong>: onsuksesvolle navrae word gewoonlik veroorsaak deur 'n soektog met algemene
336 woorde wat nie geindekseer word nie, of spesifisering van meer as een woord (slegs blaaie wat alle navraagwoorde
337 bevat, word gewys).",
338 "powersearch" => "Soek",
339 "powersearchtext" => "
340 Search in namespaces :<br />
341 $1<br />
342 $2 List redirects Search for $3 $9", #fixMe
343
344
345 # Preferences page
346 #
347 "preferences" => "Voorkeure",
348 "prefsnologin" => "Nie ingeteken nie",
349 "prefsnologintext" => "Jy moet [[Special:Userlogin|ingeteken wees]]
350 om voorkeure te spesifiseer.",
351 "prefslogintext" => "Jy is ingeteken as \"$1\".
352 Jou internet ID-nommer is $2.",
353 "prefsreset" => "Voorkeure is herstel.",
354 "qbsettings" => "Snelbalkvoorkeure", #fixMe Quickbar settings
355 "changepassword" => "Verander wagwoord",
356 "skin" => "Omslag",
357 "math" => "Verbeeld wiskunde",
358 "math_failure" => "Kon nie verbeeld nie",
359 "math_unknown_error" => "onbekende fout",
360 "math_unknown_function" => "onbekende funksie ",
361 "math_lexing_error" => "leksikale fout",
362 "math_syntax_error" => "sintaksfout",
363 "saveprefs" => "Stoor voorkeure",
364 "resetprefs" => "Herstel voorkeure",
365 "oldpassword" => "Ou wagwoord",
366 "newpassword" => "Nuwe wagwoord",
367 "retypenew" => "Tik nuwe wagwoord weer in",
368 "textboxsize" => "Grootte van invoerboks",
369 "rows" => "Rye",
370 "columns" => "Kolomme",
371 "searchresultshead" => "Soekresultaat voorkeure",
372 "resultsperpage" => "Aantal resultate om te wys",
373 "contextlines" => "Aantal lyne per resultaat",
374 "contextchars" => "Karakters konteks per lyn",
375 "stubthreshold" => "Drempel vir verkorte artikels",
376 "recentchangescount" => "Aantal titels in onlangse wysigings",
377 "savedprefs" => "Jou voorkeure is gestoor.",
378 "timezonetext" => "Aantal ure wat plaaslike tyd verskil van UGT.",
379 "localtime" => "Plaaslike tyd",
380 "timezoneoffset" => "Teenrekening",
381 "emailflag" => "Keer e-pos van ander gebruikers",
382
383 # Recent changes
384 #
385 "changes" => "wysigings",
386 "recentchanges" => "Onlangse wysigings",
387 "recentchangestext" => "Volg wysigings wat onlangs verander het, op
388 [[{{ns:4}}:Welkom nuwelinge|Welkom nuwelinge]]!
389 Kyk asb. ook na hierdie bladsye: [[{{ns:4}}:FAQ|{{ns:4}} FAQ]],
390 [[{{ns:4}}:beleid|beleid]]
391 (veral [[{{ns:4}}:styl|styl]],
392 [[{{ns:4}}:neutrale standpunt|neutrale standpunt]]),
393 en [[{{ns:4}}:mees algemene Wikipedia foute|mees algemene Wikipedia foute]].
394
395 As jy wil hê dat Wikipedia suksesvol moet wees, is dit belangrik dat jy nie
396 materiaal byvoeg wat deur [[{{ns:4}}:kopiereg|kopiereg]] beperk word nie.
397 Die wetlike onderhewigheid kan die projek skade aandoen.", #fixMeContinue
398 "rcloaderr" => "Laai onlangse wysigings",
399 "rcnote" => "Hier onder is die laaste <strong>$1</strong> wysigings gedurende die laaste <strong>$2</strong> dae.",
400 "rcnotefrom" => "Hier onder is die wysigings sedert <b>$2</b> (tot by <b>$1</b> word gewys).",
401 "rclistfrom" => "Wys nuwe wysigings en begin by $1",
402 # "rclinks" => "Wys die laaste $1 wysigings in die laaste $2 ure / laaste $3 dae",
403 "rclinks" => "Wys die laaste $1 wysigings in die laaste $2 dae.",
404 "rchide" => "in $4 vorm; $1 klein veranderinge; $2 sekondêre naamspasies; $3 veelvuldige wysigings.",
405 "diff" => "verskil",
406 "hist" => "geskiedenis",
407 "hide" => "vat weg",
408 "show" => "wys",
409 "tableform" => "tabel",
410 "listform" => "lys",
411 "nchanges" => "$1 wysigings",
412 "minoreditletter" => "K",
413 "newpageletter" => "N",
414
415 # Upload
416 #
417 "upload" => "Laai lêer",
418 "uploadbtn" => "Laai lêer",
419 "uploadlink" => "Laai prente",
420 "reupload" => "Herlaai",
421 "reuploaddesc" => "Keer terug na die laaivorm.",
422 "uploadnologin" => "Nie ingeteken nie",
423 "uploadnologintext" => "Teken eers in [[Special:Userlogin|logged in]]
424 om lêers te laai.",
425 "uploaderror" => "Laaifout",
426 "uploadtext" => "'''STOP!''' Voor jy hier laai, lees en volg {{SITENAME}} se
427 [[Project:Image_use_policy|beleid oor prentgebruik]].
428
429 Om prente wat voorheen gelaai is te sien of te soek, gaan na die
430 [[Special:Imagelist|lys van gelaaide prente]].
431 Laai van lêers en skrappings word aangeteken in die
432 [[Project:Upload_log|laailog]].
433
434 Gebruik die vorm hier onder om nuwe prente te laai wat jy ter illustrasie in jou artikels wil gebruik.
435 In die meeste webblaaiers sal jy 'n \"Browse...\" knop sien, wat jou bedryfstelsel se standaard lêeroopmaak dialoogblokkie sal oopmaak.
436 Deur 'n lêer in hierdie dialoogkassie te kies, vul jy die teksboks naas die knop met die naam van die lêer.
437 Jy moet ook die blokkie merk om te bevestig dat jy geen kopieregte skend deur die lêer op te laai nie.
438 Kliek die \"Laai\" knop om die laai af te handel.
439 Dit mag dalk 'n rukkie neem as jy 'n stadige internetverbinding het.
440
441 Die voorkeurformate is JPEG vir fotografiese prente, PNG vir tekeninge en ander ikoniese prente, en OGG vir klanklêers.
442 Gebruik asseblief beskrywende lêername om verwarring te voorkom.
443 Om die prent in 'n artikel te gebruik, gebruik 'n skakel met die formaat '''<nowiki>[[image:file.jpg]]</nowiki>''' of
444 '''<nowiki>[[image:file.png|alt text]]</nowiki>''' of
445 '''<nowiki>[[media:file.ogg]]</nowiki>''' vir klanklêers.
446
447 Let asseblief op dat, soos met {{SITENAME}} bladsye, mag ander jou gelaaide lêers redigeer as hulle dink dit dien die ensiklopedie, en jy kan verhoed word om lêers te laai as jy die stelsel misbruik.",
448 "uploadlog" => "laailog",
449 "uploadlogpage" => "laai_log",
450 "uploadlogpagetext" => "Hier onder is 'n lys van die mees onlangse lêers wat gelaai is.
451 Alle tye is bedienertyd (UGT).
452 <ul>
453 </ul>
454 ",
455 "filename" => "Lêernaam",
456 "filedesc" => "Opsomming",
457 "copyrightpage" => "{{ns:4}}:kopiereg",
458 "copyrightpagename" => "{{ns:4}} kopiereg",
459 "uploadedfiles" => "Gelaaide lêers",
460 "ignorewarning" => "Ignoreer waarskuwing en stoor lêer.",
461 "minlength" => "Prentname moet ten minste drie letters lank wees.",
462 "badfilename" => "Prentnaam is verander na \"$1\".",
463 "badfiletype" => "\".$1\" is nie 'n aanbevole lêerformaat vir prente nie.",
464 "largefile" => "Dis aanbeveel dat prente kleiner as 100k moet wees.",
465 "successfulupload" => "Laai suksesvol",
466 "fileuploaded" => "Lêer \"$1\" suksesvol gelaai.
467 Volg asseblief hierdie skakel: ($2) na die beskrywingsbladsy en vul inligting in oor die die lêer, soos waar dit vandaan kom, wie het dit geskep en wanneer, en enige iets anders wat jy daarvan af weet.",
468 "uploadwarning" => "Laaiwaarskuwing",
469 "savefile" => "Stoor lêer",
470 "uploadedimage" => "Het \"[[$1]]\" gelaai",
471
472 # Image list
473 #
474 "imagelist" => "Prentelys",
475 "imagelisttext" => "Hier onder is a lys van $1 prente gesorteer $2.",
476 "getimagelist" => "Besig om prentelys te haal",
477 "ilsubmit" => "Soek",
478 "showlast" => "Wys laaste $1 prente gesorteer $2.",
479 "byname" => "volgens naam",
480 "bydate" => "volgens datum",
481 "bysize" => "volgens grootte",
482 "imgdelete" => "skrap",
483 "imgdesc" => "beskrywing",
484 "imglegend" => "Legende: (beskrywing) = wys/verander prent se beskrywing.",
485 "imghistory" => "Prentgeskiedenis",
486 "revertimg" => "gaan terug",
487 "deleteimg" => "skrap",
488 "deleteimgcompletely" => "skrap",
489 "imghistlegend" => "Legende: (huidig) = dit is die huidige prent, (skrap) = skrap hierdie ou weergawe, (gaan terug) = gaan terug na hierdie ou weergawe.
490 <br /><i>Kliek die datum om die prent te sien wat op daardie datum gelaai is</i>.",
491 "imagelinks" => "Prentskakels",
492 "linkstoimage" => "Die volgende bladsye gebruik hierdie prent:",
493 "nolinkstoimage" => "Daar is geen bladsye wat hierdie prent gebruik nie.",
494
495 # Statistics
496 #
497 "statistics" => "Statistiek",
498 "sitestats" => "Werfstatistiek",
499 "userstats" => "Gebruikerstatistiek",
500 "sitestatstext" => "Daar is 'n totaal van <b>$1</b> bladsye in die databasis.
501 Dit sluit \"bespreek\" bladsye in, bladsye oor {{SITENAME}}, minimale \"verkorte\"
502 bladsye, wegwysbladsye, en ander wat waarskynlik nie as artikels kwalifiseer nie.
503 Uitsluitend bogenoemde, is daar <b>$2</b> bladsye wat waarskynlik ware artikels is.<p>
504 Bladsye is al <b>$3</b> kere aangevra, en <b>$4</b> keer verander sedert die sagteware opgegradeer is (July 20, 2002).
505 Dit werk uit op gemiddeld <b>$5</b> veranderings per bladsy, en bladsye word <b>$6</b> keer per verandering aangevra.",
506 "userstatstext" => "Daar is <b>$1</b> geregistreerde gebruikers.
507 <b>$2</b> van hulle is administrateurs (sien $3).",
508
509 # Maintenance Page
510 #
511 "maintenance" => "Instandhoudingsbladsy",
512 "maintnancepagetext" => "Hierdie bladsy bevat handige gereedskap vir alledaagse instandhouding. Party van hierdie funksies gebruik die databasis, so moet asseblief nie die bladsy herlaai na elke item wat jy verander het nie ;-)",
513 "maintenancebacklink" => "Terug na die instandhoudingsbladsy",
514 "disambiguations" => "Bladsye wat onduidelikhede opklaar",
515 "disambiguationspage" => "{{ns:4}}:Links_to_disambiguating_pages",
516 "disambiguationstext" => "Die volgende artikels skakel na 'n <i>bladsy wat onduidelikhede opklaar</i>. Hulle behoort eerder na die relevante onderwerp te skakel.<br />'n Bladsy word gesien as een wat onduidelikhede opklaar as $1 daarna toe skakel.<br />Skakels van ander naamkontekste is <i>nie</i> hier gelys nie.",
517 "doubleredirects" => "Dubbele aansture",
518 "doubleredirectstext" => "<b>Let op:</b> Hierdie lys bevat moontlik false positiewe. Dit beteken gewoonlik dat daar nog teks met skakels onder die eerste #REDIRECT is.<br />\nElke ry bevat skakels na die eerste en die tweede aanstuur, asook die eerste reël van van die tweede aanstuurteks, wat gewoonlik die \"regte\" teikenbladsy gee waarna die eerste aanstuur behoort te wys.",
519 "brokenredirects" => "Stukkende aansture",
520 "brokenredirectstext" => "Die volgende aansture skakel na 'n bladsy wat nie bestaan nie.",
521 "selflinks" => "Bladsye met selfskakels",
522 "selflinkstext" => "Die volgende bladsy bevat 'n skakel na hulself, en dit behoort nie te gebeur nie.",
523 "mispeelings" => "Bladsye met spelfoute",
524 "mispeelingstext" => "Die volgende bladsye bevat 'n algemene spelfout, soos gelys op $1. Die regte spelling word dalk (so) gegee.",
525 "mispeelingspage" => "Lys van algemene spelfoute",
526 "missinglanguagelinks" => "Weggelate taalskakels",
527 "missinglanguagelinksbutton" => "Het weggelate taalskakels gevind vir",
528 "missinglanguagelinkstext" => "Hierdie artikels skakel <i>nie</i> na hul eweknie in $1. Aansture en subbladsye word <i>nie</i> gewys nie.",
529
530
531 # Miscellaneous special pages
532 #
533 "orphans" => "Weesbladsye",
534 "lonelypages" => "Weesbladsye",
535 "unusedimages" => "Ongebruikte prente",
536 "popularpages" => "Populêre bladsye",
537 "nviews" => "$1 keer aangevra",
538 "wantedpages" => "Gesogte bladsye",
539 "nlinks" => "$1 skakels",
540 "allpages" => "Alle bladsye",
541 "randompage" => "Lukrake bladsy",
542 "shortpages" => "Kort bladsye",
543 "longpages" => "Lang bladsye",
544 "listusers" => "Gebruikerslys",
545 "specialpages" => "Spesiale bladsye",
546 "spheading" => "Spesiale bladsye",
547 "protectpage" => "Beskerm bladsy",
548 "recentchangeslinked" => "Verwante veranderings",
549 "rclsub" => "(na bladsye waarna \"$1\" skakel)",
550 "debug" => "Ontfout",
551 "newpages" => "Nuwe bladsye",
552 "movethispage" => "Skuif hierdie bladsy",
553 "unusedimagestext" => "<p>Let asseblief op dat ander webwerwe, soos die internasionale Wikipedias, dalk met 'n direkte URL na 'n prent skakel, so die prent sal dus hier verskyn al word dit aktief gebruik.",
554 "booksources" => "Boekbronne",
555 "booksourcetext" => "Hier onder is 'n lys van skakels na ander werwe wat nuwe en tweede handse boeke verkoop, en wat dalk ook verdere inligting het oor boeke waarna jy soek.
556 {{SITENAME}} is nie geaffilieer aan enige van hierdie besighede nie en die lys moet nie as 'n aanbeveling gesien word nie.",
557
558 # Email this user
559 #
560 "mailnologin" => "Geen verstuuradres",
561 "mailnologintext" => "Jy moet [[Special:Userlogin|ingeteken]]
562 wees en 'n geldige e-posadres in jou [[Special:Preferences|voorkeure]]
563 hê om e-pos aan ander gebruikers te stuur.",
564 "emailuser" => "Stuur e-pos na hierdie gebruiker",
565 "emailpage" => "Stuur e-pos na gebruiker",
566 "emailpagetext" => "As die gerbuiker 'n geldoge e-posadres in haar of sy gebruikersvoorkeure het, sal die vorm hier onder 'n enkele boodskap stuur.
567 Die e-posadres wat jy in jou gebruikersvoorkeure het sal verkyn as die \"Van\" adres van die pos, so die ontvanger sal kan terug antwoord.",
568 "noemailtitle" => "Geen e-posadres",
569 "noemailtext" => "Hierdie gebruiker het nie 'n geldige e-posadres gespesifiseer nie of het gekies om nie e-pos van ander gebruikers te ontvang nie.",
570 "emailfrom" => "Van",
571 "emailto" => "Aan",
572 "emailsubject" => "Onderwerp",
573 "emailmessage" => "Boodskap",
574 "emailsend" => "Stuur",
575 "emailsent" => "E-pos gestuur",
576 "emailsenttext" => "Jou e-pos is gestuur.",
577
578 # Watchlist
579 #
580 "watchlist" => "My dophoulys",
581 "watchlistsub" => "(vir gebruiker \"$1\")",
582 "nowatchlist" => "Jy het geen items in jou dophoulys nie.",
583 "watchnologin" => "Nie ingeteken nie",
584 "watchnologintext" => "Jy moet [[Special:Userlogin|ingeteken]]
585 wees om jou dophoulys te verander.",
586 "addedwatch" => "Bygevoeg tot dophoulys",
587 "addedwatchtext" => "Die bladsy \"$1\" is by jou <a href=\"" .
588 "{{localurle:Special:Watchlist}}\">dophoulys</a> gevoeg.
589 Toekomstige veranderinge aan hierdie bladsye en sy geassosieerde Bespreekbladsy sal hier verskyn en die bladsy sal in <b>vetdruk</b> verskyn in die <a href=\"" .
590 "{{localurle:Special:Recentchanges}}\">lys van onlangse wysigings</a> om dit makliker te maak om dit raak te sien.</p>
591
592 <p>As jy die bladsy later van jou dophoulys wil verwyder, kliek \"Moenie meer dophou\" in die kantbalk.",
593 "removedwatch" => "Afgehaal van dophoulys",
594 "removedwatchtext" => "Die bladsy \"$1\" is van jou dophoulys afgehaal.",
595 "watchthispage" => "Hou hierdie bladsy dop",
596 "unwatchthispage" => "Moenie meer dophou",
597 "notanarticle" => "Nie 'n artikel",
598
599 # Delete/protect/revert
600 #
601 "deletepage" => "Skrap bladsy",
602 "confirm" => "Bevestig",
603 "confirmdelete" => "Bevestig skrapping",
604 "deletesub" => "(Besig om \"$1\" te skrap)",
605 "confirmdeletetext" => "Jy staan op die punt om 'n bladsy of prent asook al hulle geskiedenis uit die databasis te skrap.
606 Bevestig asseblief dat jy dit wil doen, dat jy die gevolge verstaan en dat jy dit doen in ooreenstemming met die [[{{ns:4}}:Policy]].",
607 "actioncomplete" => "Aksie uitgevoer",
608 "deletedtext" => "\"$1\" is geskrap.
609 Kyk na $2 vir 'n rekord van onlangse skrappings.",
610 "deletedarticle" => "\"$1\" geskrap",
611 "dellogpage" => "Skrap_log",
612 "dellogpagetext" => "Hier onder is 'n lys van die mees onlangse skrappings. Alle tye is bedienertyd (UGT).
613 <ul>
614 </ul>
615 ",
616 "deletionlog" => "skrappingslog",
617 "reverted" => "Het terug gegaan na vroeëre weergawe",
618 "deletecomment" => "Rede vir skrapping",
619 "imagereverted" => "Terugkeer na vorige weergawe was suksesvol.",
620 "rollback" => "Rol veranderinge terug",
621 "rollbacklink" => "Rol terug",
622 "cantrollback" => "Kan nie na verandering terug keer nie; die laaste bydraer is die enigste outer van hierdie bladsy.",
623 "revertpage" => "Het teruggegaan na laaste verandering wat $1 gemaak het",
624
625 # Undelete
626 "undelete" => "Herstel geskrapte bladsy",
627 "undeletepage" => "Bekyk en herstel geskrapte bladsye",
628 "undeletepagetext" => "Die volgende bladsye is geskrap, maar hulle is nog in die argief en kan herstel word. Die argief kan periodiek skoongemaak word.",
629 "undeletearticle" => "Herstel geskrapte bladsy",
630 "undeleterevisions" => "$1 weergawes in argief",
631 "undeletehistory" => "As jy die bladsy herstel, sal alle weergawes herstel word.
632 As 'n nuwe bladsy met dieselfde naam sedert die skrapping geskep is, sal die herstelde weergawes in die nuwe bladsy se voorgeskiedenis verskyn en die huidige weergawe van die lewendige bladsy sal nie outomaties vervang word nie.",
633 "undeleterevision" => "Geskrape weergawes vanaf $1",
634 "undeletebtn" => "Herstel!",
635 "undeletedarticle" => "het \"$1\" herstel",
636 "undeletedtext" => "Die bladsy [[$1]] is sukselsvol herstel.
637 Kyk na [[{{ns:4}}:Deletion_log]] vir 'n rekord van onlangse skrappings en herstellings.",
638
639 # Contributions
640 #
641 "contributions" => "Gebruikersbydraes",
642 "mycontris" => "My bydraes",
643 "contribsub" => "Vir $1",
644
645 "nocontribs" => "Geen veranderinge wat by hierdie kriteria pas, is gevind nie.",
646 "ucnote" => "Hier onder is die gebruiker se laaste <b>$1</b> veranderings in die laaste <b>$2</b> dae.",
647 "uclinks" => "Bekyk die laaste $1 veranderings; bekyk die laaste $2 dae.",
648 "uctop" => " (boontoe)" ,
649
650 # What links here
651 #
652 "whatlinkshere" => "Wat skakel hierheen",
653 "notargettitle" => "Geen teiken",
654 "notargettext" => "Jy het nie 'n teikenbladsy of gebruiker waarmee hierdie funksie moet werk, gespesifiseer nie.",
655 "linklistsub" => "(Lys van skakels)",
656 "linkshere" => "Die volgende bladsye skakel hierheen:",
657 "nolinkshere" => "Geen bladsye skakel hierheen nie.",
658 "isredirect" => "Stuur bladsy aan",
659
660 # Block/unblock IP
661 #
662 "blockip" => "Blok IP-adres",
663 "blockiptext" => "Gebruik die vorm hier onder om skryftoegang van 'n sekere IP-adres te blok.
664 Dit moet net gedoen word om vandalisme te voorkom en in ooreenstemming met [[{{ns:4}}:Policy|{{ns:4}} policy]].
665 Vul 'n spesifieke rede hier onder in (haal byvoorbeeld spesifieke bladsye wat gevandaliseer is, aan).",
666 "ipaddress" => "IP-Adres",
667 "ipbreason" => "Rede",
668 "ipbsubmit" => "Blok hierdie adres",
669 "badipaddress" => "Die IP-adres is nie in die regte formaat nie.",
670 "blockipsuccesssub" => "Blokkering het geslaag",
671 "blockipsuccesstext" => "Die IP-adres \"$1\" is geblok.
672 <br />Kyk na [[Special:Ipblocklist|IP block list]] vir 'n oorsig van blokkerings.",
673 "unblockip" => "Maak IP-adres oop",
674 "unblockiptext" => "Gebruik die vorm hier onder om skryftoegang te herstel vir 'n voorheen geblokkeerde IP-adres.",
675 "ipusubmit" => "Maak hierdie adres oop",
676 "ipusuccess" => "IP-adres \"$1\" is oopgemaak",
677 "ipblocklist" => "Lys van geblokkeerde IP-adresse",
678 'blocklistline' => '$1, $2 het $3 geblok ($4)',
679 "blocklink" => "blok",
680 "unblocklink" => "maak oop",
681 "contribslink" => "bydraes",
682
683 # Developer tools
684 #
685 "lockdb" => "Sluit databasis",
686 "unlockdb" => "Ontsluit databasis",
687 "lockdbtext" => "As jy die databasis sluit, kan geen gebruiker meer bladsye redigeer nie, voorkeure verander nie, dophoulyste verander nie, of ander aksies uitvoer wat veranderinge in die databasis verg nie.
688 Bevestig asseblief dat dit is wat jy wil doen en dat jy die databasis sal ontsluit sodra jy jou instandhouding afgehandel het.",
689 "unlockdbtext" => "As jy die databasis ontsluit, kan gebruikers weer bladsye redigeer, voorkeure verander, dophoulyste verander, of ander aksies uitvoer wat veranderinge in die databasis verg.
690 Bevestig asseblief dat dit is wat jy wil doen.",
691 "lockconfirm" => "Ja, ek wil regtig die databasis sluit.",
692 "unlockconfirm" => "Ja, ek wil regtig die databasis ontsluit.",
693 "lockbtn" => "Sluit die databasis",
694 "unlockbtn" => "Ontsluit die databasis",
695 "locknoconfirm" => "Jy het nie die bevestigblokkie gemerk nie.",
696 "lockdbsuccesssub" => "Databasissluit het geslaag",
697 "unlockdbsuccesssub" => "Databasisslot is verwyder",
698 "lockdbsuccesstext" => "Die {{SITENAME}} databasis is gesluit.
699 <br />Onthou om dit te ontsluit wanneer jou onderhoud afgehandel is.",
700 "unlockdbsuccesstext" => "Die {{SITENAME}} databasis is ontsluit.",
701
702 # Move page
703 #
704 "movepage" => "Skuif bladsy",
705 "movepagetext" => "Met die vorm hier onder kan jy 'n bladsy hernoem en so al sy geskiedenis na die nuwe naam skuif.
706 Die ou titel sal 'n aanstuurbladsy na die nuwe titel word.
707 Skakels na die ou bladsytitel sal nie verander nie; maak seker dat jy
708 check vir dubbele of gebrekte aansture.
709 Dis jou verantwoordelikheid om seker te maak dat skakels steeds wys waarheen hulle moet.
710
711 Let op dat 'n bladsy '''nie''' geskuif sal word as daar reeds 'n bladsy met so 'n titel bestaan nie, tensy dit leeg is off 'n aanstuurbladsy is, en dit het geen veranderingsgeskiedenis nie. Dit beteken dat jy 'n bladsy kan hernoem na sy ou titel as jy 'n fout gemaak het, en jy kan nie oor 'n bestaande bladsy skryf nie.
712
713 <b>WAARSKUWING!</b>
714 Hierdie kan 'n drasitiese en onverwagte verandering vir 'n populêre bladsy wees;
715 maak asseblief seker dat jy die gevolge verstaan voordat jy voortgaan.",
716 "movepagetalktext" => "Die geassosieerde praatbladsy, indien enige, sal outomaties saam met dit geskuif word, '''behalwe as:'''
717 *Jy die bladsy oor naamkontekste heen skuif,
718 *'n Bespreekbladsy wat nie leeg is nie reeds onder die nuwe naam bestaan, of
719 *Jy die merk uit blokkie hier onder wegneem.
720
721 In hierdie gevalle, sal jy die bladsy met die hand moet skuif of saamsmelt as jy wil.",
722 "movearticle" => "Skuif bladsy",
723 "movenologin" => "Nie ingeteken nie",
724 "movenologintext" => "Jy moet 'n geregistreerde gebruiker wees en [[Special:Userlogin|ingeteken]]
725 wees om 'n bladsy te skuif.",
726 "newtitle" => "Na nuwe titel",
727 "movepagebtn" => "Skuif bladsy",
728 "pagemovedsub" => "Verskuiwing het geslaag",
729 "pagemovedtext" => "Bladsy \"[[$1]]\" geskuif na \"[[$2]]\".",
730 "articleexists" => "'n Bladsy met daardie naam bestaan reeds, of die naam wat jy gekies het, is nie geldig nie.
731 Kies asseblief 'n ander naam.",
732 "talkexists" => "Die bladsy self is suksesvol verskuif, maar die bespreekbladsy kon nie geskuif word nie omdat een reeds bestaan met die nuwe titel. Smelt hulle asseblief met die hand saam.",
733 "movedto" => "geskuif na",
734 "movetalk" => "Skuif \"bespreek\"bladsy ook, indien van toepassing.",
735 "talkpagemoved" => "Die ooreenkomstige bespreekbladsy is ook geskuif.",
736 "talkpagenotmoved" => "Die ooreenkomstige bespreekbladsy is <strong>nie</strong> geskuif nie.",
737
738 #Math
739 'mw_math_png' => "Gebruik altyd PNG.",
740 'mw_math_simple' => "Gebruik HTML indien dit eenvoudig is, andersins PNG.",
741 'mw_math_html' => "Gebruik HTML wanneer moontlik, andersins PNG.",
742 'mw_math_source' => "Los as TeX (vir teks blaaiers).",
743 'mw_math_modern' => "Moderne blaaiers.",
744 'mw_math_mathml' => 'MathML',
745
746 );
747
748 class LanguageAf extends LanguageUtf8 {
749
750 function getNamespaces() {
751 global $wgNamespaceNamesAf;
752 return $wgNamespaceNamesAf;
753 }
754
755 function getQuickbarSettings() {
756 global $wgQuickbarSettingsAf;
757 return $wgQuickbarSettingsAf;
758 }
759
760 function getSkinNames() {
761 global $wgSkinNamesAf;
762 return $wgSkinNamesAf;
763 }
764
765 function getMessage( $key )
766 {
767 global $wgAllMessagesAf;
768 if( isset( $wgAllMessagesAf[$key] ) ) {
769 return $wgAllMessagesAf[$key];
770 } else {
771 return parent::getMessage( $key );
772 }
773 }
774
775 function formatNum( $number ) {
776 global $wgTranslateNumerals;
777 return $wgTranslateNumerals ? strtr($number, '.,', ',.' ) : $number;
778 }
779
780 }
781
782 ?>